Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
March 11, 2026Vrou en hond op 'n motorfiets deur AfrikaHeidi van der Merwe vertel vir Martelize Brink sy was besig met ’n solo-motorfietsrit deur Afrika saam met haar hond, Harley, toe oorlog haar genoop het om eers huistoe te kom....more11minPlay
March 11, 2026Wat kan ons leer by... 11 Maart 2026Dr. Mandie Uys praat oor die antieke Chinese, hulle porselein, en die geheim van hoe om dit te maak wat so lank bewaar is....more13minPlay
March 11, 2026Verlore en gevind op 'n vliegtuig‘n Lys van vreemde dinge wat in die VSA op vliegtuie agtergebly het, sluit goed in soos ’n bioniese knie, ‘n goudstaaf, ‘n vere strikdas, ‘n deel van ’n meteoriet, ‘n stel vergulde gholfstokke....more2minPlay
March 10, 2026Êrens oorsee 10 Maart 2026Pierre Smit vertel vir Martelize Brink van sy ervaring in Antarktika en besoek aan die Suidpool. Al was dit somer was dit -35 grade Celsius....more11minPlay
March 10, 2026Matzikama Green WalkHaidee Muller-Isaacs gesels met Vredendal se Leigh Kordom oor die Matzikama Green Walk, 'n agt dae lange staptog van Bitterfontein na Doringbaai, wat op 13 Maart afskop. Dit word gedoen ter bewusmaking van groen ekonomiese geleenthede, jeugbemagtiging en gemeenskapsbetrokkenheid....more9minPlay
March 10, 2026Daggaskenking vir liefdadigheidTwee 16-jariges in Nieu-Seeland het per ongeluk ‘n rugsak met kontant en dagga neergesit op ‘n plek vir skenkings vir ‘n liefdadigheidswinkel......more2minPlay
March 09, 2026Donkies en muileNatuurkenner Dave Pepler vertel vir Martelize Brink van donkies en die variasies soos muile en botterkoppe....more7minPlay
March 09, 2026Jou naam se komvandaan 9 Maart 2026Dr. Willem Botha praat oor Hebreeuse name soos Elisabet, Daniël, Gabriël; Emaneul, Nataniël, Samuel, Michael en ander name uit die Bybel....more9minPlay
March 09, 2026Spice Girls kry spesiale munteOm die Spice Girls se debuutalbum se 30ste jaar te vier, het die Britse Koninklike Munt herdenkingsmunte beskikbaar gestel. Die duurste is goue munte vir £10 535....more2minPlay
March 06, 2026SA seun is Sokkerwêreldbeker-baldraerLuca Human-Maré is op pad Amerika toe, waar hy by die FIFA Sokkerwêreldbeker ‘n amptelike wedstrydbaldraer sal wees....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.