Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
March 19, 2026Angel Hearts bevorder mense met gestremdhede se kreatiwiteitHaidee Muller-Isaacs gesels met Karen Kemp oor Angel Hearts, 'n nie-winsgewende organisasie in Bloemfontein vir mense met gestremdhede, wat sy in 2015 gestig het. Mense word daar met baie liefde geleer om hulle kreatiweit te volle uit te leef....more8minPlay
March 19, 2026Jonk 19 Maart 2026Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor plantgebaseerde opsies, wat lekker is en voldoende voed....more9minPlay
March 19, 2026Hittler vs ZielinskiIn die Franse dorpie, Arcis-sur-Aube, is Charles Hittler en Antoine Renault-Zielinski albei kandidate in die burgemeestersverkiesing. Sosiale media kan nie genoeg hiervan kry nie....more2minPlay
March 18, 2026Liedmakersgilde bevorder die kunsliedKomponiste soos Johann Sebastian Bach, Wolfgang Amadeus Mozart, Maurice Ravel en Alban Berg het almal op hulle dag aan musiekgildes behoort wat uit die Middeleeue stam. Gildes was daar om vakmanskap te bevorder, en vandag glo die Liedmakersgilde wat die kunslied in Suid-Afrika bevorder steeds aan mentorskap en om ‘n verhoog vir dié kunsvorm se kunstenaars te skep. Johan Rademan het met die klassieke pianis, Jose Dias, gesels....more12minPlay
March 18, 2026Wat kan ons leer by... 18 Maart 2026Dr. Mandie Uys praat oor die antieke Grieke en Romeine. Sy begin die verhaal waar hulle mekaar ontmoet, en half saam begin loop het....more12minPlay
March 18, 202673 Jaar van grafte graweIn 1952 het Allan McCloskey vir ‘n week lank ingestaan vir sy dorp se grafgrawer. Daardie week word toe 73 jaar en 75 dae, tot hy in November 2025 op 92 afgetree het....more2minPlay
March 17, 2026Êrens oorsee 17 Maart 2026Milla Jooste vertel vir Martelize Brink van die lewe in Dubai, waar sy gebaseer is as lugwaardin....more10minPlay
March 17, 2026Dienaar van die struggle en die kanselDaar is al na hom verwys as 'n dienaar van die struggle en die kansel. Haidee Muller-Isaacs gesels met die anti-apartheidsaktivis, dr. Llewellyn Macmaster, oor die lewe ná sy aftrede in 2024, en hoe hy homself besig hou....more10minPlay
March 17, 2026VSA se oudste orgraanskenkerDale Steele het op 100 die VSA se oudste orgaanskenker geword toe sy lewer oorgeplant is....more2minPlay
March 16, 2026WalvisreddingEben Lourens vertel van SAWDN, ‘n netwerk van vrywilligers wat opgelei is om verstrengelde walvisse te red, deur toue en nette los te sny....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.