Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
March 30, 2026Oudtshoorn se SpiesseKobus Spies vertel vir Martelize Brink van die Spies-familie op Oudtshoorn, wat sinoniem met die tabakbedryf van ouds op die dorp is....more13minPlay
March 27, 2026360 Speseryroete - Deel 123Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor die geur van vars kaas, soos Labneh....more11minPlay
March 27, 2026KaasdoekeChristina Notley vertel hoe dit gekom het dat sy kaasdoekprodukte maak. Sy is blind, maar solank haar man mooi knip, sukkel sy nie om te stik nie....more7minPlay
March 27, 2026Troudag werksoek‘n Bruid in Indië het ‘n video aanlyn geplaas van haar wat op haar troudag werksaansoeke gestuur het....more2minPlay
March 26, 2026Padelklub vir die gemeenskap se kindersHaidee Muller-Isaacs gesels met die Kaapse tennisafrigter, Belford Hendricks, wat saam met ’n paar ywerige tennismaats 'n padelklub wil stig vir die gemeenskap, met die fokus op kinders....more9minPlay
March 26, 2026Jonk 26 Maart 2026Dr. Ria Smit praat oor velsorg vir tieners, en wys algemene foute uit....more10minPlay
March 26, 2026Eekhorings wat damprookEekhorings in London is deesdae damprokers! Die rookrommel se vrugtegeure lok die eekhorings, en dis nie goed vir die diere nie....more2minPlay
March 25, 2026'Karoo-dorpies moet hande vat'Johan Bezuidenhoudt het lank binnelands en buitelands in die toerismebedryf gewerk voordat hy uit Gauteng na ‘n rustiger oord, Fraserburg, in die Karoo verhuis het. Daar het ‘n Karoo-boer hom aangepor om toeriste na die Karoo te bring. Hy moes navorsing doen oor ‘n makro-omgewing met verskeie uitdagings. Hy kon sy wye kennis van internasionale toerisme ook bywerk. Johan Rademan het hom gepols oor die hoofredes wat sy navorsing opgedis het, en ‘n platvorm om die Karoo Kollektief bekend te stel aan toeriste....more8minPlay
March 25, 2026Wat kan ons leer by... 25 Maart 2026Dr. Mandie Uys praat oor die antieke Romeine en grafitti....more13minPlay
March 25, 2026Trofee kruip weg in kelder‘n Duitse handballiga se silwer trofee is in November gesteel. Dit is in die kelder ontdek....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.