Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
March 24, 2026Êrens oorsee 24 Maart 2026Arnold Bothma vertel vir Martelize Brink van die lewe in Kobuleti, Georgië, waar hy en sy vrou gaan aftree het....more13minPlay
March 24, 2026Amanda se tuis-naskoolsentrumBedags ry Amanda Smit vervaard rond om laerskoolkinders betyds by hulle skole af te laai, en smiddae is sy weer op haar pos om hulle veilig terug na haar tuis-nasorg in Bellville te karwei. Haidee Muller-Isaacs het gaan inloer, en daar het Amanda hart oopgemaak oor haar hartstog vir jong kinders, en hoekom sy haarself uitleef in dié beroep....more8minPlay
March 24, 2026HospitaalplakkerIn Orlando, Florida, is ‘n hospitaal hof toe oor ‘n vrou wat vir langer as vyfmaande ‘n bed beset het, nadat sy as pasiënt ontslaan is....more2minPlay
March 23, 2026Ovambo-hoendersChristo Kamffer vertel van Ovambo-hoenders, wat aangepas is vir Afrika, dus ook jou agterplaas....more8minPlay
March 23, 2026Jou naam se komvandaan 23 Maart 2026Dr. Willem Botha praat oor die oorsprong en betekenis van die naam, Maria, en beantwoord luisteraarsnavrae oor Wicus, Terence en Suretha....more9minPlay
March 23, 2026Strava verklap 'n vlootskip se posisie‘n Franse vlootoffisier het sy skip se posisie weggegee toe hy sy drafsessie op die dek, op die Strava-fiksheidstoepassing geplaas het....more2minPlay
March 20, 202650 Jaar van Mercedes-Benz W123Waldo Scribante vertel vir Martelize Brink van ‘n saamtrek van Mercedes-Benz W123-motors om die vyftigste bestaansjaar van die motors te vier....more7minPlay
March 20, 2026360 Speseryroete - Deel 122Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor drankies met speserye. Sy deel ’n resep uit 1856 vir switchel (gemmerbier), en ’n resep vir Mexikaanse pynappelbier....more8minPlay
March 20, 2026Jan Karsten - SA skaakkampioenJan Karsten gesels met Martelize Brink oor skaak. Dié 18-jarige is in 2023 al as Internasionale Meester aangewys. Nou het hy die SA Geslote Skaakkampioenskap gewen....more7minPlay
March 20, 2026'n Maag vol rekkiesIn die VSA was ‘n kat oppad om uitgesit te word oor ‘n verstopping. ‘n Organisasie het tot sy redding gekom, en 26 haarrekkies is uit sy ingewande gehaal....more2minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.