Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
April 01, 2026Gestremde padwedlope en die Outeniqua-stoeluitdagingShaun Butler is die voorsitter van die Gestremde Padwedloopstigting en gasheer van die jaarlikse Outeniqua-stoeluitdaging (OCC). Hy gesels met Martelize Brink oor hierdiesport en die min geleenthede wat daar vir atlete in Afrika is om kwalifiserende tye op te stel....more6minPlay
April 01, 2026Wat kan ons leer by... 1 April 2026Dr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink wat ons kan leer by die Grieke en Romeine van teater....more10minPlay
March 31, 2026Jak de Priester by KKNKJak de Priester gesels met Martelize Brink oor die kwarteeu sedert sy Sally Williams Nougat-treffer in 2001. Hy vier dit met vertonings en ‘n boek met sy liedjies....more5minPlay
March 31, 2026Biltong en DiorLouis Janse van Vuuren vertel vir Martelize Brink van sy boek, Biltong en Dior, sy swaeltjie-ervaring tussen Frankryk en Riebeek-Kasteel, asook die bloutjie wat hy met Dior geloop het....more10minPlay
March 31, 2026Neljaniene se hopsNeljaniene Arendse vertel vir Martelize Brink van hopsboerdery. Dié plant wat vir die biermark verbou word, is familie van die daggaplant....more7minPlay
March 31, 2026Abel Kraamsaal en Gian GroenAbel Kraamsaal en Gian Groen gesels met Martelize Brink oor die Vyftigers, en Gian se verjaarsdagpartytjie waar die konsep onstaan het....more8minPlay
March 31, 2026GastehuisstoriesPhilda Benkenstein vertel vir Martelize Brink van die vreemde dinge wat by gastehuise gebeur. Sy het dagboek gehou van die ervarings en toe weergegee in die boek, Guesthouse Life....more11minPlay
March 30, 2026Kaapse Kransaasvoël gaan terugkeer na Suid-KaapWildveearts dr. Willem Burger gesels met Martelize Brink oor die bedreigde Kaapse Kransaasvoël, en ‘n poging om ‘n kolonie in die Suid-Kaap te hervestig....more10minPlay
March 30, 2026Kos wat mooi lykTasha van der Watt vertel vir Martelize Brink van haar werk as kosstilis en die kosboek waaraan sy werk....more7minPlay
March 30, 2026Die Coffee Snobs by KKNKDie Coffee Snobs gesels met Martelize Brink oor splinternuwe musiek, en die werk wat hulle saam met skrywer Riana Scheepers doen....more7minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.