Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
April 09, 2026Pluimbal se pluimvee-uitdagingPluimballe se pryse het die hoogte in geskiet. Die balle word met 16 gans- of eendvere van dieselfde vlerk gemaak. In China waar die meeste pluimballe vervaardig word, het gansboerdery dramaties afgeneem. Die Chinese eet nou baie meer vark. Nou laat die Pluimbal Wêreld Federasie sintetiese pluimballe in graad 3 en junior internasionale kompetisies toe....more2minPlay
April 08, 2026RSG se bibliofielSy noem haarself 'n onrehabiliteerbare bibliofiel wat hartstogtelik oor Afrikaans is. Haidee Muller-Isaacs gesels met Ina Strydom, die stem agter RSG se Taaldinge....more8minPlay
April 08, 2026Wat kan ons leer by... 8 April 2026Dr. Mandie Uys vertel vir Martelize Brink wat kan ons leer by die antieke Grieke en Romeine oor teater. Die Romeinse keiser, Nero, was ‘n ywerige akteur....more12minPlay
April 08, 2026Woonstelle vir geliefdes se asIn China het mense klein woonstelle begin koop om geliefdes se as in te bêre, siende dat dit soveel goedkoper is as begraafplase. Dié praktyk is nou onwettig....more3minPlay
April 07, 2026Êrens oorsee 7 April 2026Hermanus Retief gesels met Martelize Brink oor die lewe in Katar, en hoe die konflik in die streek hulle daaglikse lewe beïnvloed. Dit is sy elfde jaar as onderwyser in die Midde-Ooste....more9minPlay
April 07, 2026Diversiteit en stamselskenkersIlze Nel-Marais vertel vir Martelize Brink van Suid-Afrika se uitdaging met etniese diversiteit en die min mense wat geregistreer is as stamselskenkers....more10minPlay
April 07, 2026Bure wat spookChinese bure was haaks, toe begin die een woonstel se inwoners vir 10 ure elke dag spookstories speel oor ‘n luidspreker by die muur wat hulle deel met die bure met wie hulle onmin het....more2minPlay
April 06, 2026Hawe vir weggooi-hasiesAmor McLaren vertel van die uitdaging van hase en konyne, wat ongewenste troeteldiere word en deur eienaars vrygelaat word op plekke soos parke en sportvelde....more11minPlay
April 06, 2026In die wêreld van landbou 6 April 2026In die landbounuus: SA Landbou verwelkom die tydelike verlaging in die brandstofheffing. Die effek van die konflik in die Midde-Ooste op kunsmispryse. Bek-en-klouseer-nuus, en die jongste skatting vir somergraangewasse....more5minPlay
April 06, 2026Jou naam se komvandaan 6 April 2026Dr. Willem Botha praat oor die komvandaan van Afrikaanse vrouename uit die Bybel, soos Salome, Naomi, Judith en Magdalena. Hy bespreek ook luisteraars se navrae oor Renche, Zelda en Marcia....more8minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.