Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
April 14, 2026Krokodille en slange vir grensbeheer?Indië oorweeg dit om krokodille en giftige slange in riviere em moerse te ontplooi op die grens met Bangladesj waar heinings nie opgerig kan word nie....more3minPlay
April 13, 2026Vreemde seediereMaryke Musson van uShaka Marine World in Durban vertel van vreemde seediere, soos blobvisse, koekiedrukkerhaaie, seeskapies, slympalings en dwergpypperdjies....more10minPlay
April 13, 2026In die wêreld van landbou 13 April 2026In vandag se landbounuus kyk ons na die jongste verwikkelinge met bek-en-klouseer, ‘n veediefstalsaak, die melkbedryf se statutêre heffingsaansoek, en finansiële ondersteuning vir kreefplase....more6minPlay
April 13, 2026Jou naam se komvandaan 13 April 2026Dr. Willem Botha praat oor Latynse name soos Adriaan, Cornelius, Antonius, Marthinus en Markus....more10minPlay
April 13, 2026Kantoorstoel-straatresies in JapanIn Japan vat die kantoorwerkers hulle stoele straat toe om teen mekaar te jaag. Spanne van drie jaag vir twee ure in ‘n aflosformaat....more2minPlay
April 10, 2026Die kat kom weer...Dit is nie net desperate katte wat desperate spronge maak nie, maar ook hulle eienaars. Johan Rademan het uitgevind dat die kat wel weer kom....more7minPlay
April 10, 2026360 Speseryroete - Deel 124Sjef Pieter Malan gesels met Martelize Brink oor olyfolie as geurmiddel en bestandeel....more9minPlay
April 10, 2026Farbergé-eier in pub gesteel‘n Man is vir langer as twee jaar tronk toe gestuur nadat hy ‘n handsak met ’n Farbergé-eierstel ter waarde van £2,2 miljoen gesteel het, sonder om te besef wat dit is en hoeveel dit werd is. Hy het dit vir kokaïene geruil....more3minPlay
April 09, 2026Dr. Beryl Botman se nuwe boekDr. Beryl Botman, vrou van die ontslape oudrektor van die Universiteit Stellenbosch, Russel Botman, vertel vir Haidee Muller-Isaacs meer oor haar lewe na dese, ‘n nuwe boek en ‘n splinternuwe projek....more10minPlay
April 09, 2026Jonk 9 April 2026Dieetkundige Valpré Huisamen praat oor jogurt, dermgesondheid en wanopvattings soos dat suiwel slym in die lugweg veroorsaak....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.