Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
April 21, 2026Êrens oorsee 21 April 2026Stéphan van der Watt vertel vir Martelize Brink van die lewe in Kobe, Japan, en hulle belewenis daar die afgelope 16 jaar....more13minPlay
April 21, 2026Johnny Davids (29 Mei 1977 – 16 April 2026)Johnny Davids, ons oud-kollega by RSG, is onverwags van ons weggeneem. Johan Rademan gaan terug na die begin van die millenium toe RSG by die KKNK die ZING-wenners, Johnny en Vivian, op die verhoog verwelkom het. Hulle het per bus van Namibië deur die Noord-Kaap gery, en langs die Snyman-broers op die RSG-verhoog beland. Hulle eerste album is 20 jaar gelede opgeneem en vrygestel deur Snyman Musiekproduksies. Christo Snyman van die Broers onthou......more8minPlay
April 21, 2026'n Sterk eindpogingBy die Delaware Marathon Hardloopfees is ‘n heldhaftige eindpoging op video vasgevang toe die voorloper Carson Mello te vroeg begin vier het. ’n Volspoed-eindpoging het Joshua Jackson met 0,02 van ‘n sekonde laat wen....more2minPlay
April 20, 2026Waadvoël-migrasieprojekCassie Carstens van BirdLife SA vertel vir Martelize Brink van ‘n waadvoël-migrasieprojek, waar GPS-monitors ingespan word om twee waadvoëlspesies se migrasieroetes na Europa en Asië te bepaal....more12minPlay
April 20, 2026In die wêreld van landbou 20 April 2026In die landbounuus: Die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereniging; die jongste oor bek-en-klouseer; trekkerverkope; en 'n bedreigde voëlspesie....more6minPlay
April 20, 2026Jou naam se komvandaan 20 April 2026Dr. Willem Botha praat oor Latynse name soos Francois, afgelei van Franciskus, en Hercules. Op navraag word Hugo en Hugh ook bespreek....more9minPlay
April 20, 2026Transito-toilet‘n Chinese motorvervaardiger het ‘n patent geregistreer vir ‘n toilet in ‘n voertuig. Dit word met jou stem geaktiveer en skuif dan onder die passasiersitplek uit....more2minPlay
April 17, 2026FynbosbolplanteMatt Prinsloo praat oor fynbosbolplante en ‘n goeie grondmengsel vir die bolle, veral buite ‘n Meditereense klimaatstreek....more10minPlay
April 17, 2026360 Speseryroete - Deel 125Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor veelsydige vanielje....more11minPlay
April 17, 2026Juanita se liefde vir woordeJuanita Oostendorp vertel van haar dae as ‘n pastoriekind. Sy was lief vir Afrikaans, en het geleer dat woorde krag dra. Die gedigte het sommer lukraak posgevat in haar kop. Haidee het by haar gaan koffie drink....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.