Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.
April 30, 2026Boer val met bye aan‘n Vrou in Amerika het ses maande tronkstraf gekry nadat sy ‘n vriend wou bystaan. Sy is ’n byeboer, en het ‘n vrag byekorwe geneem om die balju te verhoed om op sy huis beslag te lê....more2minPlay
April 29, 2026JBay se spekboom-labirintZuanda Badenhorst vertel vir Martelize Brink van Jeffreysbaai se spekboom-labirint, en vanjaar se viering van Wêreld Labirintdag wat tydens die dorp se Kunskoors plaasvind....more8minPlay
April 29, 2026Derrick Grootboom se kronkelpadHaidee Muller-Isaacs gesels met die menseregte-aktivis, Derrick Grootboom, wat ná meer as 24 jaar in die Nasionale Vervolgingsgesag uittree uit sy amp as staatsaanklaer. Nou keer hy terug na sy ander passie om stories te vertel op Robbeneiland. Sy pad het hele paar kronkels geloop voordat hy hier uitgekom het, sê hy....more10minPlay
April 29, 2026Politikus ploeg 'n kolfblad‘n Plaaslike politikus in Indië was ongelukkig omdat hy nie genooi is na die eindstryd van ‘n krieketkompetisie nie. Toe saboteer hy die geleentheid deur met ‘n trekker op die veld te ry en die kolfblad om te ploeg....more2minPlay
April 28, 2026Êrens oorsee 28 April 2026Rikus Grobler vertel vir Martelize Brink van die Ubuntu-bergfietsryroete wat hy in Payson, Arizona, VSA, aangelê het....more11minPlay
April 28, 2026Die boubedryf se koolstofvoetspoorSy bynaam is Johan Beton, en vir Johan Coetzee, ‘n gekwalifiseerde ingenieur, is ‘n droom bewaarheid toe hy met herwinde plastiekbottels, afvallap en oorskiet T-hemde sy koolstofvoetspoor dramaties kon laat daal. Sy Zerocrete het by die Wes-Kaap se Ekonomiese Nywerheidstoekennings die Innovasie-toekenning losgeslaan. Johan Rademan het met die deur in die huis geval toe hy hom besoek het....more9minPlay
April 28, 2026'n Platter Lamborghini‘n Lamborghini van $250 000 is in ‘n parkeerterrein platter gery deur ‘n ekstra groot bakkie. Moontlik was dit die hoogte verskil, maar die bakkiebestuurder was onbewus van die sportmotor waarop die bakkie tot stilstand gekom het....more2minPlay
April 27, 2026Veearts antwoord vrae oor katte en hondeVeearts dr. Ingrid de Wet beantwoord luisteraars vrae oor honde en katte. Van honde wat met klippe speel tot ‘n kat wat die bure se huis verkies bo dié van die kat se eienaar....more9minPlay
April 27, 2026In die wêreld van landbou 27 April 2026In hierdie week se landbounuus kyk ons na die jongste oor bek-en-klouseer, en Tongaat Hulett se hofgeding, wintergewasaanplantings in die Wes-Kaap, en Suid-Afrikaanse olyfolie wat in Spanje gewen het....more6minPlay
April 27, 2026Jou naam se komvandaan 27 April 2026Dr. Willem Botha praat oor Griekse name in Afrikaans, soos Katharina, Sophia, Andreas, Andries en André....more9minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,457 episodes available.