Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
December 22, 2020Die marmering van Wagyu-vleisProf. Eddie Webb gesels met Gustav Greyling oor marmering van vleis en die Wagyu-Beesras....more10minPlay
December 21, 2020Hoe het inkopies verander?Kenne Loubser vertel vir Gustav Greyling hoe inkopietendense die afgelope jaar verander het....more14minPlay
December 21, 2020Kyk na die "Bethlehemster"Willie Koorts gesels met Gustav Greyling oor die sogenaamde Betlehemster wat op 21 Desember te sien is....more8minPlay
December 21, 2020Alleen in die feestydKliniese terapeut Pieter le Roux gesels met Gustav Greyling oor alleenwees in die feestyd....more10minPlay
December 18, 2020Heyneke MeyerDie voormalige Springbokafrigter, Heyneke Meyer, gesels met Fritz Klaaste oor leierskap....more18minPlay
December 18, 2020Prof. Ben-Erik van Wyk se AkademieprysDie Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns vereer elke jaar Suid-Afrikaners wat volgehoue bydraes op verskillende vlakke van die kuns en wetenskap gelewer het. Die MT Steyn-toekenning vir natuurwetenskap en tegnologie is vanjaar toegeken aan prof. Ben-Erik van Wyk van die Universiteit van Johannesburg. Jacqui January het met hom oor hierdie eerbewys gepraat....more8minPlay
December 18, 2020Werkstitels vs werksrolleJoanita Wolfaardt gesels met Fritz Klaaste oor werkstitels en werksrolle se plek ná 2020....more15minPlay
December 17, 2020AvontuurtoerismeAlewijn Dippenaar vertel vir Gustav Greyling van avontuurtoerisme aan die TuinrRoete....more10minPlay
December 17, 2020TelemedisyneAnja Smith gesels met Gustav Greyling oor die ontwikkeling van telemedisyne die afgelope jaar....more8minPlay
December 17, 2020Hoe lank hou kos in die vrieskas?Dieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Gustav Greyling hoe lank verskillende kossoorte in die vrieskas hou....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.