Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
December 11, 2020Projek stel leerders bloot aan maritieme wetenskappeMaritieme argeoloog Jaco Boshoff vertel vir Martelize Brink van 'n projek wat skoliere van voorheen benadeelde gebiede blootstel aan die geleenthede wat die Mariene Wetenskappe bied....more9minPlay
December 11, 2020Kreatiewe intelligensieDr. Cherylene de Jager gesels met Martelize Brink oor kreatiewe intelligensie, kreatiwiteit, innovering en ontwerpersdenke....more14minPlay
December 10, 2020Musiekuitreikprogram vir meisiesLana Crowster vertel vir Martelize Brink van 'n uitreikprogram by skole wat bestaan uit opnames van optredes en klasse wat gratis beskikbaar gestel word vir skole en individue om meisies se toetrede tot musiek as loopbaan te bevorder....more6minPlay
December 10, 2020Erfenisbome - Deel 4Martelize Brink reis verder op die Erfenisboomroete in die Paarl saam met Retha van Wyk en Hine Kriel van die Paarl Tuinbou-vereniging....more4minPlay
December 10, 2020Kos in jou yskasDieetkundige Irene Labuschagne vertel vir Martelize Brink waar jy kos in jou yskas moet bêre, en hoe lank dit goed bly....more16minPlay
December 09, 2020Mobiele eenhede help jeug in Noord-KaapDenise Dookoo vertel vir Martelize Brink van ‘n projek waar mobiele eenhede in die Noord-Kaap se platteland ontplooi is om jong mense die geleentheid te gee om aansoek te doen vir beurse, studie en werk, wat hulle andersins nie sou kon doen nie....more6minPlay
December 09, 2020Erfenisbome - Deel 3Martelize Brink reis verder op die Erfenisboomroete in die Paarl saam met Retha van Wyk en Hine Kriel van die Paarl Tuinbou-vereniging....more3minPlay
December 09, 2020Geestesgesondheid in die werkplekProf. Renata Schoeman gesels met Martelize Brink oor geestesgesondheid in die werkplek....more10minPlay
December 08, 2020Erfenisbome - Deel 2Martelize Brink reis verder op die Erfenisboomroete in die Paarl saam met Retha van Wyk en Hine Kriel van die Paarl Tuinbou-vereniging....more5minPlay
December 08, 2020BidsprinkaneHet jy geweet 'n bidsprinkaan is nié 'n sprinkaan nie? Hierdie insek met voorpootjies wat lyk soos biddende handjies waarmee hy sy prooi vang, staan bekend as goejop in Khoi. Jacqui January gesels met Bianca Greyvenstein wat haar doktorale studie oor dié insek gedoen het....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.