Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
December 07, 2020KnoffelboerAmos Reed en Chris Vermeulen vertel vir Martelize Brink van Amos se knoffelboerdery op Phillipstown in die Noord-Kaap. Chris verduidelik hoe die Agri4Change-program mikroboere soos Amos ondersteun....more13minPlay
December 07, 2020Erfenisbome - Deel 1Martelize Brink neem ‘n toer op die erfenisboomroete in die Paarl. Sy hoor by Retha van Wyk en Hine Kriel van die Paarl Tuinbou-vereniging hoe ‘n boom as ‘n erfenisboom verklaar word....more9minPlay
December 07, 2020Die belangrikheid van matriekSanet Nel vertel vir Martelize Brink van die belangrikheid om jou matriekkwalifikasie kry, al is jy ouer as 21....more8minPlay
December 04, 2020Kaapstad se afgetrede kannonier sterfDudley Malgas is die Kapenaar wat vir 22 jaar lank die man was wat die kanon op Seinheuwel presies om 12:00 afgevuur het. Hy is Maandag oorlede. In 2017 het Haidee Muller met Dudley gesels. Hy is gebore in Tarka in Mosselbaai. Hy het vir Haidee vertel sy werk is 'n groot passie wat hom na aan die hart lê. Hy het effe bewoë geraak toe Haidee hom oor sy aftrede uitvra....more9minPlay
December 04, 2020GrondbiodiversiteitDr. Morné du Plessis gesels met Martelize Brink oor die belangrikheid van grondbiodiversiteit....more11minPlay
December 04, 2020Seksie 12J-beleggingsJames Rothman vertel vir Martelize Brink wat Seksie 12J-beleggings behels, wat werkskepping stimuleer....more8minPlay
December 03, 2020Khoi woordkuns en beeldhouwerkDonker Jonker en Andries Dirks vertel vir Johan Rademan van 'n aktiewe woordkunsproduksie, Eerstemense, en 'n Khoikuns-beelduitstalling, Klipkinders, wat by Riebeekvallei se Solo Studios-naweek te sien is....more12minPlay
December 03, 2020Webblad vir gestremde toeristeKarin Coetzee vertel vir Johan Rademan van 'n toerismewebblad vir mense met gestremdhede, wat toeganklikheid beoordeel by restaurante, akkomodasiefasiliteite en toerisme-attraksies. disabledtravel.co.za...more8minPlay
December 03, 2020KortkursusseDr. Johan Swanepoel vertel vir Johan Rademan van die waarde en plek van kortkursusse in stede van grade wat jare se studie neem. usb-ed.com...more11minPlay
December 02, 2020Grendelstories en -resepteIngrid Jones vertel vir Martelize Brink hoe 'n Facebookblad oor grendeltydstories en -resepte gestalte gekry het in sowel 'n boek as ‘n tydskrif....more12minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.