Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
December 02, 2020Rou wat later komKliniese terapeut Pieter le Roux vertel vir Martelize Brink waarom die dood van 'n geliefde jou soms jare later eers so hard tref....more7minPlay
December 02, 2020LoslitdagFanie Swanepoel gesels met Martelize Brink oor vanjaar se Loslitdag....more10minPlay
December 01, 2020Vernuwe jou handelsmerkWayne Flemming vertel vir Johan Rademan van die waarde om 'n handelsmerk te vernuwe....more5minPlay
December 01, 2020Jong meisies en MIVGlenn Gilmore vertel vir Johan Rademan van jong meisies se blootstelling aan MIV, en Shout-It-Now se dienste aan hierdie kwesbare groep....more8minPlay
December 01, 2020Kwesbare kinders en MIVDr.Benita Nel vertel vir Johan Rademan van Childline se wees- en kwesbare kindersprogram, en hoe MIV daarin bestuur word....more13minPlay
November 30, 2020Jabulani Voedingsentrum se veilige fortYasmine Abrahams vertel vir Martelize Brink hoe die Jabulani Voedingsentrum 'n fort uit vraghouers in Parkwood Estate, Kaapstad, gebou het. Hulle voed daagliks 500 kinders en gee basiese opvoeding in 'n beskermde omgewing teen die dwaalkoeëls van bendes....more13minPlay
November 30, 2020BatterykragJames Verster vertel vir Martelize Brink van groot batterye wat in Suid-Afrika vervaardig word....more8minPlay
November 30, 2020FynbosRoger Bailey en Kirsten Watson vertel vir Martelize Brink hoe fynbos bestuur word vir volhoubaarheid....more9minPlay
November 27, 2020Die mense wat maan toe stapOp Kaap St. Francis in die Oos-Kaap sal jy dr. Heilie Uys en haar man Willie elke dag hard aan die stap vind. Dr. Uys, 'n afgetrede oorplanting- en dialise verpleegspesialis wat self ‘n nier ontvang het, het aan Mariska Spoormaker gesê haar en haar man se gestappery is deel van die wêreldwye Billion Steps-uitdaging vir oorplantingsatlete....more12minPlay
November 27, 2020Verwelkom uile in jou omgewingUile loop steeds kwaai deur onder sekere bygelowe, selfs ná baie opvoeding en bewusmaking. Die uil op die dak is vir baie mense ‘n teken van die dood. Sulke onsinnige bygelowe vervreem die mens van hierdie waardevolle roofvoël, wat help keer dat skadelike muise en ander peste en plae in ons omgewing aanteel. Die uilbevolking is kwesbaar, en ons word aangemoedig om roofvoëls in ons omgewing te verwelkom. Jacqui January praat met Zander van Manen van Ecosolutions oor hulle werk om roofvoëls te bewaar....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.