Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
November 26, 2020Meestersuiwelboer van die JaarJohannes Loubser is een van vyf broers wat ‘n enorme groot melkery bestuur. Hy is onlangs aangewys as die Landbou Navorsingsraad se Meestersuiwelboer van die Jaar. Hy vertel vir Johan Rademan van die dinamika van die vyf broers en sy respek en passie vir melkkoeie....more11minPlay
November 26, 2020Mentorskap vir seunsJaco van Schalkwyk gesels met Johan Rademan oor die mentorskap van seuns met afwesige pa's....more9minPlay
November 26, 2020VaardigheidsopleidingElsie Harmse gesels met Johan Rademan oor werkgekoppelde vaardigheidsopleiding....more10minPlay
November 25, 2020Hannelie Booyens se pad met motorneuronsiekteJoernalis Hannelie Booyens vertel vir Martelize Brink van haar diagnose met motorneuronsiekte, haar ervaring hiervan tot op hede, en hoe sy haarself voorberei vir wat kom....more18minPlay
November 25, 2020WyntoerismeAndré Morgenthal gesels met Martelize Brink oor volhoubaarheid in wyntoerisme....more11minPlay
November 24, 2020Vermy só gevare tydens stap met WagterVeearts dr. Ingrid de Wet vertel vir Johan Rademan hoe om gevare te vermy wanneer jy met jou hond gaan stap....more13minPlay
November 24, 2020ProstaatkankerDorothy Du Plooy van CANSA vertel vir Johan Rademan van prostaatkanker en die dienste wat die organisasie lewer....more8minPlay
November 24, 2020Boelies by die werkDr. Linda Meyer vertel vir Johan Rademan wat jou te doen staan as jy geboelie word by die werk....more16minPlay
November 23, 2020Dr. Willa BoezakDr. Willa Boezak is 'n skrywer en antropoloog, wat ’n meestersgraad in teologie met lof aan die Universiteit van Wes-Kaapland geslaag het. Hy het daarna aan die Vrije Universiteit van Amsterdam studeer en toe sy doktorsgraad in menslike wetenskap aan die Universiteit van Kaapstad behaal. Dr. Boezak was ook 12 jaar lank dosent in teologiese etiek aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Haidee Muller gesels met hom oor sy komvandaan, sy passies en toekomsplanne....more10minPlay
November 23, 2020Madibaland Wêreld Literêre feesProf. Darryl David vertel vir Sue Pyler van die Madibaland Wêreld Literêre fees....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.