Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
November 17, 2020TV-skeidsregtersFreek Burger gesels met Johan Rademan oor die rol van TV-skeidsregters in rugby....more11minPlay
November 17, 2020Sirkulêre ekonomieLizl Naude verduidelik vir Johan Rademan wat die sirkulêre ekonomie behels aan die hand van voorbeelde van die herdoelprodukte wat haar onderneming Lillyloompa vervaardig....more9minPlay
November 16, 2020Hoekom is die Addo-leeus op die pil?As jy een van die Suid-Afrikaanse burgers is wat die Addo Olifant Nasionale Park in Sanparke se gratis-toegang week van 16 tot 20 November gaan besoek , dan moet jy uitkyk vir dié park se leeus, want hier word daar hard gewerk om hulle getalle te beperk. Mariska Spoormaker het hieroor met die hoof van die park, Nick de Goede, gepraat....more11minPlay
November 16, 2020Om te dorpie of nie te dorpie nieMartelize Brink gesels met Liny Kruger wat die stad vir McGregor verruil het. Hulle kyk na die voor- en nadele om na die platteland en 'n baie klein dorpie te trek....more10minPlay
November 16, 2020Agulhas Nasionale ParkMartelize Brink gesels met Alliston Appel van Agulhas Nasionale Park oor die eerste dag van Sanparke-week waartydens Suid-Afrikaners die parke gratis kan besoek....more10minPlay
November 13, 2020Ben-Erik van Wyk se plantkennisDie M.T. Steyn-prys van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns is ‘n prys vir natuurwetenkaplike tegnologiese prestasie. Dit is vroeër van jaar toegeken aan prof. Ben-Erik van Wyk van die Departement Plantkunde en Plantbiotegnologie aan die Universiteit van Johannesburg. Ben-Erik van Wyk is ’n internasionale leier op die gebied van die benutting van inheemse plante en planttaksonomie, en is een van die mees produktiewe planttaksonome ter wêreld. Jacqui January het by hom gaan kuier....more8minPlay
November 13, 2020DiabetesAlice Vogt vertel vir Martelize Brink van haar ervaring met diabetes....more9minPlay
November 13, 2020Juanita KotzeJuanita Kotze vertel vir Martelize Brink van haar loopbaan as internasionale model en stilleerder....more15minPlay
November 12, 2020Granville Riffel se liefde vir kos en sy gemeenskapGranville Riffel se liefde vir kos kom van ver af. Hy kry sy omgeehart van Oupa Riffel wat groente op hulle lap grond by Franschhoek gekweek en dan gulhartig aan almal uitgedeel het. Granville het 'n eindelose passie vir sy gemeenskap, en in ‘n duur toerismedorp soos Franschhoek besluit hy toe om 'n wegneemplek met ‘n ander geurtjie oop te maak. Haidee Muller ht gaan kyk hoe hy kan toor met vars kruie en bestandele. Granville vertel van sy gemeenskap- en welsynwerk onder jong kinders en mishandelde vroue. Ja, hy deel steeds met almal wat dit broodnodig het, nes sy Oupa Riffel hom desjare geleer het....more14minPlay
November 12, 2020Die versorging van bejaardesDie versorging van ouer mense en sekere siektetoestande verg gespesialiseerde versorgers. Suster Jeanne Burger verduidelik vir Johan Rademan hoe die versorgers opgelei moet word, en dat mense wat noodprosedures kan behartig elke twee jaar heropgelei moet word....more17minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.