Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.
November 23, 2020Out of WireRia Moolman vertel vir Sue Pyler hoe daar op Bedford in die Oos-Kaap draad gebruik word om klerehangers en dekoritems te maak....more8minPlay
November 20, 2020Willem AvenantWillem Avenant vertel vir Martelize Brink van die Morocco Desert Challenge veldtydren wat hy op 'n motorfiets gaan aanpak....more18minPlay
November 20, 2020E-sigaretteNaomi Langeveld vertel vir Martelize Brink van die behoefte om e-sigarette te reguleer....more11minPlay
November 19, 2020Hoërskool ErmeloPieter Grobler, skoolhoof van die Hoërskool Ermelo, het ‘n uitstekende kombinasie tussen kuns, kultuur, akademie en sport bewerkstellig. Hy het ook die gevreesde “doop” van groentjies op 'n kreatiewe wyse ondervang....more11minPlay
November 19, 2020Victor Fredericks - plaaswerker, skrywer, sangerVictor Fredericks het in sy pa se voetspore gevolg, en is voorman op een van die grootste peerplase in die suidelike halfrond. Jacqui January het in die Boland gaan kuier, en gesels met dié talentvolle plaaswerker wat al ‘n boek oor die stories van sy mense geskryf het. Victor skryf ook gedigte en toonset dit self....more11minPlay
November 19, 2020Skool vir entrepreneurskapsvaardighedePierre van den Berg vertel vir Johan Rademan van 'n skool wat entrepreneurskapsvaardighede slyp....more10minPlay
November 18, 2020Cohnwille se kuns bekoor menseCohnwille Swarts en sy kunsonderwyser Celeste Arendse gesels met Martelize Brink oor die beroering wat dié graad 12 leerling se kuns op sosiale media veroorsaak het. Cohnwille vertel ook hoekom die tema van sy kuns armoede is....more10minPlay
November 18, 2020DAK Netwerk vereer baanbrekersHaidee Muller was onlangs by die eretoekennings van die taal- en kultuurorganisasie, DAK Netwerk. Sy het daar met 'n paar baanbrekers gesels. Hierdie vereerdes is mense wat 'n besonderse bydrae in hulle gemeenskappe en beroepsvelde gelewer het. Hulle is uitskieters wat dikwels vergeet word, hoewel hulle 'n verskil maak....more10minPlay
November 18, 2020SA PlastiekooreenkomsSaliem Haider vertel vir Martelize Brink wat die Suid-Afrikaanse plastiekooreenkoms wat in 2019 tot stand gekom het, behels, en die aksies wat in dié verband geneem is....more11minPlay
November 17, 2020Vroeggebore babasDr. Miemie Du Preez praat op Wêreld Premature Baba-dag oor inisiatiewe by die Tygerberg Hospitaal om vroeggebore babas te ondersteun....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,479 episodes available.