Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
July 28, 2026Yskaste vir menseIn Japan is daar nou yskaste wat gemaak vir een mens om in te pas. Die doel is om vir ‘n kort tydjie die erge hitte te ontsnap....more2minPlay
July 27, 2026In die wêreld van landbou 27 Julie 2026In hierdie week se landbounuus: Graan SA spreek sy misnoeë uit oor die JSE se besluit oor sojaboon-liggingsdifferensiaal; Mosambiek wil sy afhanklikheid van Suid-Afrikaanse groente verminder; die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging doen ’n beroep op die landbouminister om ’n nasionale voëlgriep-inentingsprogram te bespoedig; en rosyntjieprodusente oorskry die honderd duisend ton leweringsmerk....more6minPlay
July 24, 2026Ingrid se liefde vir KoreaMediapersoonlikheid Ingrid Jones het tydens 'n besoek aan haar dogter in Seoel, Suid-Kore,a halsoorkop verlief geraak op dié land en sy kultuur. Sy vertel vir Haidee Muller-Isaacs wat sy alles ervaar het doer anderkant die water....more8minPlay
July 24, 2026Speseryroete: DilleKos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor dille, wat vars of as saad gebruik kan word....more11minPlay
July 24, 2026BeenhaarteisteringWeens hitte moedig die regering in Japan mans aan om hul baadjie-en-das-werksdrag te ruil vir kortbroeke, t-hemde en tekkies. Vroue kla nou oor beenhaarteistering met dié dat hulle daarin moet vaskyk. Om hulle in ag te neem, laat laser somminge mans nou hulle beenhare....more2minPlay
July 23, 2026Parfuum uit die veldBy die Kogman & Keisie-gasteplaas op Montagu maak Liana Jansen van FIJN Botanicals parfuum uit die veld. Jy kan ‘n dag saam met haar in die ryk geskiedenis van die omgewing pluk en delf. Johan Rademan was daar....more7minPlay
July 23, 2026Jonk: Meer kos, minder kalorieëDieetkundige Valpré Huisamen vertel hoe jy kos kan kies wat jou toelaat om meer te eet en voller te voel, maar steeds minder kalorieë in te kry....more11minPlay
July 23, 2026Miere op die nagereg is tronksakeDie eienaar van ‘n restaurant met 2 Michelinsterre in Seoel is in die moeilikheid oor miere op die spyskaart. Buiten vir ‘n boete van sowat R224 000, vra aanklaers ook vir ‘n jaar tronkstraf....more2minPlay
July 22, 2026Jason Baartman ken van appelsHaidee Muller-Isaacs het die 2017-naaswenner van die Agri's Got Talent-sangwedstryd opgespoor. Jason Baartman was destyds 'n algemene werker, en deesdae is hy 'n junior produksiebestuurder wat sy storie met appels ken. Hy kweek sommer self appelbome, vertel dié jong landbouman van Ceres....more8minPlay
July 22, 2026Wat kan ons leer by... Ethiopië (Deel 2)Dr. Mandie Uys vertel wat ons kan leer by Ethiopië, en die laaste Salomoniese keiser, Haile Selassi....more11minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.