Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
August 05, 2026Polisie in die bosIn New Jersey in die VSA het ‘n polisieman hom soos ‘n bos vermom om motorbestuurders op selfone te vang....more2minPlay
August 04, 2026Êrens oorsee: Khorixas, NamibiëEmmie Bedeker vertel vir Martelize Brink van Khorixas in Namibië waarheen hulle jare gelede as studente getrek het....more11minPlay
August 04, 2026Ouma Ella se storiesOuma Elma Bloem van Mosselbaai se kleinkinders het aan haar lippe gehang as sy eers losgetrek het met haar stories. Almal van hulle is nou al groot, maar Ouma Elma vertel steeds die mees fassinerende stories van haar en Mia, haar hondjie, wat sy by die DBV "gered” het, se avonture....more9minPlay
August 04, 2026Nieu-Seeland se nuwe amptelike taalNieu-Seeland het pas sy derde amptelike taal gekry – Engels, wat deur 95% van die bevolking gepraat word. Snaaks genoeg is Engels nie ‘n amptelike taal in Engeland nie....more2minPlay
August 03, 2026Wilde diere-rehabilitasiesentrumDee Vos vertel van haar lewe langs wilde diere, en die Dee Vos vertel van haar lewe langs wilde diere, en die wilde diere-rehabilitasiesentrum by die Wild Rescue-natuurreservaat by Stilbaai. by die Wild Rescue-natuurreservaat by Stilbaai....more9minPlay
August 03, 2026In die wêreld van landbou 3 Augustus 2026In hierdie week se landbounuus: Rooivleisbedryfsdienste kondig ’n samewerkingsooreenkoms aan met ‘n Argentynse dieregesondheidsmaatskappy om die bedryf se reaksie op bek-en-klouseer te versterk; Suid-Afrika is op koers om sy grootste kommersiële mielie-oes nóg te lewer; ‘n vroue-veeprodusent van die Noord-Kaap is as die 2026 Veeplaas Klimaatslim Ambassadeur aangewys; en onwettige handel in beskermde hawersaad word stopgesit....more5minPlay
August 03, 2026Hoe moet ek vleis in die winkelyskas kies?Prof. Phillip Strydom verduidelik hoe jy jou vleis in die winkel kies, en of dit waarna jy kyk ’n uitwerking het op die kwaliteit op jou bord....more11minPlay
August 03, 2026'n Medalje sonder 'n wenTarona Taafaki het Tuvalu se eerste Statebondspele-medalje gekry. Sy het ‘n bronsmedalje vir boks, hoewel sy nie ‘n geveg of selfs ‘n rondte in ‘n geveg gewen het nie....more2minPlay
July 31, 2026Tienjarige Suid-Arikaner is wêreldkampioen-aktriseHaidee Muller-Isaacs gesels met die tienjarige Mischke Greyvensteyn, wat onlangs in Las Vegas gekroon is as die top junior jong aktrise in die wêreld by die Wêreldkampioenskappe vir Uitvoerende Kunste. Dis nie 'n sommerso pluimpie nie. Hulle noem dié talentkompetisie immers die Olimpiese Spele van die uitvoerende kunste. Boonop het Mischke opgetree op presies dieselfde verhoog in Las Vegas waar Elvis Presley jare lank opgetree het!...more6minPlay
July 31, 2026Nuwe nasionale bruinpoeding-kompetisieDie wenner van Kokkedoor Son & See, Dirk van der Westhuizen, vertel vir Martelize Brink hoe hy al oor die vingers getik is oor bruinpoeding, en van ’n nuwe nasionale bruinpoeding-kompetisie....more6minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.