Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
August 10, 2026Dans vir afslag‘n Petrolstasie in die VSA gee mense die geleentheid om te dans, om tot 20% afslag te kry....more2minPlay
August 07, 2026Joanie se agterplaasJoanie Combrink vertel vir Johan Rademan van Agterplaaas, die RSG-middagvervolgverhaal waarvan sy die regisseur was....more9minPlay
August 07, 2026360 Speseryroete: KosmitesKos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche gesels oor historiese kosmites, soos dat nachos Meksikaans is....more5minPlay
August 07, 2026Niel vir rolstoeleNiel Germishuys van die Living Large Stigting stap van Swakopmund in Namibië na Mouillepunt in Kaapstad om geld in te samel vir rolstoele....more4minPlay
August 07, 2026'n Kort partytjieOp vlerksleeptoepassings kry mense langer as 6 voet by verre die meeste aandag. In Engeland word daar nou partytjies vir enkellopendes gehou, maar jy moet korter as 6 voet wees om in te kom....more2minPlay
August 06, 2026Marno Meyer se rugby in HongkongOp 1 Oktober 2027 is dit die opening van die Rugby Wêreldbeker-eindtoernooi in Perth, Australië. Die gasheerland se openingswedstryd is teen Hongkong – China. Johan Rademan gesels met die Direkteur van Rugby by Sandy Bay RFC in Hongkong, oud-Vrystater Marno Meyer, wat ook in die afrigtingspan van die Wêreldbekergroep ingesluit is. Die kanse dat selfs Paul Roos Gimnasium en Paarl Gimnasium ook op die veld sal draf, is in dié stadium baie goed....more8minPlay
August 06, 2026Jonk: AnhedonieDr. Jo-Marie Bothma praat oor anhedonie. Dit is wanneer jy nie meer plesier kry uit dinge wat voorheen vir jou lekker was nie....more17minPlay
August 06, 2026Glips van €1miljoen‘n Italianer het sy loteryboodskap verkeerd verstaan. Van sy loterykaartjie is daar gesê: Nie betaalbaar. Dit was egter omdat die bedrag van €1 mijoen te groot vir by die winkel was. Toe gooi hy dit weg. Eindelik is dit uit die vullisvragmotor gered....more3minPlay
August 05, 2026Basil en die kerk se leeshoekieHaidee Muller-Isaacs gesels met Basil May, oudrektor van die Wesley Onderwyskollege. Hy is steeds besig, en op een of ander manier betrokke by die jeug en die onderwys. Hy is bekommerd omdat vandag se kinders nie kan lees nie - selfs op sekondêre skool bly dit 'n uitdaging. Haidee vind meer uit oor die nuwe leeshoekie wat hy en 'n gemeentelede by hulle kerk begin het....more7minPlay
August 05, 2026Marissa, The Rope RunnerMarissa Groenewald vertel van haar vreemde sport. Sy staan bekend as The Rope Runner. Sy spring tou terwyl sy hardloop. Sy het vanjaar haar tweede Comrades só voltooi, en doen dit as ‘n aktivis teen mensehandel....more10minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.