Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 4,732 episodes available.
September 18, 2025Jonk 18 September 2025Dermatoloog dr. Barbara van der Westhuizen praat oor chemiese afskilfering, en hoe dit gebruik word....more8minPlay
September 18, 2025DuikpakrowerIn Florida in die VSA het ‘n man ‘n restaurant beroof wat op ‘n replika stoomskip is. Hy het soontoe geswem in sy duikpak en swembril, en is toe met die geld weer weg deur ‘n meer....more2minPlay
September 17, 2025Vroue-entrepreneurs en skuldgevoelensEloise Nair praat oor vroue-entrepreneurs, en hoe hulle die skuldgevoelens kan oorkom, wat hulle kan pootjie op die pad na sukses....more7minPlay
September 17, 2025Besonderse mentorskapprogram in die BaaiVerskeie oudjoernaliste en kommunikasiespesialiste van Nelson Mandelabaai het ’n mentorskapprogram op ‘n vrywilligersgrondslag begin om afgestudeerde kommunikasiestudente en jong skrywers van die streek op hulle professionele voete te help kom. Mariska Spoormaker het meer uitgevind by Odette Parfitt, kommunikasiebeampte by Volkswagen SA, en inisieerder van die program....more8minPlay
September 17, 2025Groot Ethiopiese Renaissance-damWerner Jerling praat oor Ethiopië se Groot Renaissance-dam wat onlangs ingewy is. Hy gee konteks aan die omvang van die dam, en die implikasies vir die lande om die Nylrivier....more10minPlay
September 17, 2025Hoe lank is jou sonneblom?Alex Babich van Indiana in die VSA se sonneblom genaamd Clover hou nou die Guiness Wêreldrekord as die hoogste ooit. Die plant blom op ‘n hoogte van 11 meter!...more2minPlay
September 16, 2025Êrens oorsee 16 September 2025De Wet Hugo vertel vir Martelize Brink van die lewe in Hangzhou, China, waar dié kinderboekskrywer ‘n onderwyser is....more14minPlay
September 16, 2025Seagull Outoard Regatta en enjinsHaidee Muller-Isaacs gesels met Fred Viljoen oor die Viljoensdrift/Breederivier Seagull Outboard Regatta, wat op 18 Oktober plaasvind. Fred vertel hoe gewild hierdie enjins is....more10minPlay
September 16, 2025Boete vir kinderskandesTwee Chinese seuns het die internet laat gons toe hulle ‘n video aanlyn versprei het van waar hulle in ‘n restaurant se kos urineer het. Die hof het hul met sowat R 5,36 miljoen beboet....more1minPlay
September 15, 2025Troetelpraatjies 15 September 20205Veearts dr. Ingrid de Wet beantwoord luistraarsvrae oor hulle troeteldiere....more14minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 4,732 episodes available.