Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Jou blik op die wêreld om jou - ons praat met mense wat ‘n impak maak, hou jou op hoogte van sake, hoor jou menings en loer in by mense met interessante verhale.... more
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.
August 18, 2026Fanus en Elric se SoetmelksvleiFanus Fourie sou in die ou dae ‘n houtwerkonderwyser gewees het, maar vandag is hy die aktiwiteitsbestuurder by Soetmelksvlei langs Babylonstoren. Elric Dampies werk met hout in die aktiwiteitssentrum, Johan Rademan het hulle gaan inloer....more9minPlay
August 18, 2026Dood én 'n boete‘n Vrou in Auckland in Nieu-Seeland se hart het gaan staan in supermark se parkeerterrein. Sy was tegnies dood, maar het oorleef, en is met ‘n ambulans hospitaal toe. Haar motor het egter vyf en ‘n half ure daar gestaan, en op die ou end het sy ’n boete van $80 dollar gekry....more2minPlay
August 17, 2026JellievisseMarinebioloog Maryke Musson vertel hoe jellievis deesdae gebruik word....more9minPlay
August 17, 2026In die wêreld van landbou 17 Augustus 2026In hierdie week se landbounuus: Bek-en-klouseer-entstofbestellings kan nou op RMIS se platform vir veeartse bestel word; Suid-Afrika is weer ’n netto-invoerder van sekere suiwelprodukte; Kleinhandelverkope van trekkers daal; Suid-Afrika se koring-invoertarief is na nul gewysig....more6minPlay
August 17, 2026Dexterbees op die spyskaartProf. Phillip Strydom praat oor Dexterbeeste. Hy vertel hoe hulle in boerdery ingespan word, en die aansprake wat oor hulle vleis gemaak word....more7minPlay
August 17, 2026Moenie slapende bere wakker maak nieIemand in Noorweë is nagenoeg R86 000 beboet omdat hulle ‘n boot se mishoring gebruik het om ‘n ysbeer uit hibernasie wakker te maak....more2minPlay
August 14, 2026Groen Piketberg-roeteGeorgia Abrahams vertel vir Martelize Brink van die Groen Piketberg R366 selfry-toersimeroete. Gaste word genooi om te deel in alles wat die omgewing bied....more8minPlay
August 14, 2026360 Speseryroete: LourierblareKos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor die gebruik van lourierblare in kookkuns....more9minPlay
August 13, 20262 714 km en R100 000 later...Hulle is almal ouer as sestig, maar oud-skoolhoof Hubert Titus, onderwyser Lukas Minnie en motorwerktuigkundige Leon Hougard het op 28 Junie die pad gevat per fiets vanaf Rundu in Namibië tot in Worcester, hulle tuisdorp. Ons het in Julie met hulle gesels terwyl hulle nog hard besig was om die kronkelpaaie aan te durf. Hulle het intussen veilig op Worcester aangeland. Die span het 2 714 km getrap en meer as R100 000 ingesamel vir evangelisasie en 'n kosprojek....more9minPlay
August 13, 2026Jonk: Oefening vir 60 plussersArbeidsterapeut Lize Visser verduidelik hoe persone ouer as 60 fisieke oefening moet benader....more13minPlay
FAQs about Driesestig:How many episodes does Driesestig have?The podcast currently has 5,453 episodes available.