Radioteater

EERBARE INTENSIES deur Benjamin Kock


Listen Later

Katrien is ’n 27-jarige aktuaris wat baie bekommerd is oor haar ouers, Basie en Ella, twee sout-van-die-aarde plaasmense wat na Italië gereis het, maar toe skielik verdwyn het. Uiteindelik spoor Katrien hulle per telefoon op waar hulle baie opgewonde vir haar vertel hoe heerlik hulle kuier by Lorenzo se ouers, Luigi en Sofia, in Palermo, Sisilië. Lorenzo is ’n jong man wat Katrien op die internet ontmoet het, wat baie graag by haar in Suid-Afrika wou kom kuier. Basie en Ella het toe heimlik besluit om dié jong man én sy ouers te gaan ontmoet om seker te maak hulle is goeie mense. Hulle is só ingenome met die Italianers, dat hulle sommer al begin reëlings tref vir die troue! Hoe meer opgewonde Basie en Ella raak, hoe meer bekommerd raak Katrien, omdat sý besef dat die weelde en die rykdom waarin Luigi en sy familie leef, spruit uit Luigi se bande met die Mafia! Die spelers is Marissa Claasen, Richard van der Westhuizen en Susanne Beyers.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

RadioteaterBy RSG


More shows like Radioteater

View all
Stuff You Should Know by iHeartPodcasts

Stuff You Should Know

78,789 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

14 Listeners

Snapped: Women Who Murder by Oxygen

Snapped: Women Who Murder

5,233 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

1 Listeners

World of Secrets by BBC

World of Secrets

1,043 Listeners

Middagvervolgverhaal by RSG

Middagvervolgverhaal

0 Listeners

Vers en Klank by RSG

Vers en Klank

0 Listeners