
Sign up to save your podcasts
Or


Die mens bedink net slegte dinge, van sy geboorte af, en noodwendig gaan dit gepaard met straf. Maar weereens bewys God genade aan die wat in verhouding met Hom staan.
Henog het naby God geleef. God het hom daarvoor beloon deur hom lewendig weg te neem, sodat hy nie die dood gesien het nie. Dit is 'n heenwyse na die ewige lewe wat wag vir die wat in 'n verhouding met God staan.
Volgens die "slimmense" is daar drie hoofredes vir moord: Liefde,geld en jaloesie... Die eerste moord op aarde was uit jaloesie...
From the publisher's feed