Siel

Ek Is - Outentiek Ek


Listen Later

Hierdie is ‘n meditasie om die pad te stap terug na jou outentieke self. Ons gaan dieper kyk na sensasies en behoeftes in jou hart, kyk of ons jou hartsbegeertes kan ontdek.

As mense is ons mees kragtige emosie, liefde. Alle ander emosies soos geluk, hartseer, jaloesie is net komponente van liefde, verdraaiings van liefde.

So enige pyn wat jy voel, is komponente, vertakkings van liefde. Pyn en verlies, en hoe ons dit hanteer, kan deur gereelde meditasie draaglik gemaak word. As jy minder pyn wil voel, mediteer meer dikwels. Volgens nuwe navorsing kan gereelde meditasie die emosionele reaksie op pyn werklik uitvee. Fisieke pyn sowel as geestelike pyn. Afrikaans.Radio · siel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

SielBy Afrikaans.Radio

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings


More shows like Siel

View all
Wat sê die Tannies by Afrikaans.Radio

Wat sê die Tannies

5 Listeners

KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners

My Neus in jou Besigheid by Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

0 Listeners

Nagsê Here by Afrikaans.Radio

Nagsê Here

0 Listeners

Môre onder die Soeklig by Afrikaans.Radio

Môre onder die Soeklig

0 Listeners