Wat sê die Tannies

Wat sê die Tannies

By Afrikaans.RadioComedySociety & Culture
Download on the App Store

Wat sê die Tannies episodes

  • Dit is te KORT! Help asb!
    Liewe Tannies,

    Ok, so ek is ‘n man van 32 en nog ‘n virgin. Ek was al in ‘n paar verhoudings maar ek kry dit nie oor myself om my broek af te trek en die ding te doen nie. Ek kyk mooi na myself, is goed gebou ens. Maar ek is bang "dit", daar onder, is te klein en dat die girl vir my gaan lag. Dit maak my so nervous dat as ek sien die verhouding begin in daai rigting gaan dan breek ek dit sommer af.

    So, hoe groot moet dit daar onder wees? Want ek lyk nie soos die mans in die porn movies nie. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    11 min
  • Ek is "anders", help asb!
    Anoniem vra vir Tannie Lettie en Tante Meraai hoe hul sal reageer as een van hulle kinders gay of lesbies is? Sy weet al vir jare dat sy van meisies hou en “anders” is as haar vriende. Sy is bang om uit die kas te klim maar ‘n verhouding raak nou ernstig. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    11 min
  • Die Skoonma
    Anoniem vra raad vir Tannie Lettie en Tante Meraai oor haar skoonma. Volgens die brief aan die Tannies kan die dame niks reg doen in die oë van haar skoonma nie, en sy kom sommer 7 uur die oggend in hul kamer in om met haar skoor te soek. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    9 min
  • Tannies help! Ek wil nie pissies grootmaak nie.
    Anoniem vra raad by Tannie Lettie en Tante Meraai oor sy twee seuns. Nog jonk maar onder hul Ma se invloed. Hy is bang dat hy "pissies" grootmaak omdat Ma die kinders oppiep. Luister wat is die Tannies se raad. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    12 min
  • Is al die goeie Afrikaanse musiek reeds gemaak?
    Tannie Lettie en Tante Meraai gee raad oor Afrikaanse musiek. Die Tannies het ‘n brief ontvang wat vra vir goeie Afrikaanse liedjies wat die persoon kan luister in hul bakkie en ook wanneer hulle braai. Die Tannies deel hul idees oor wat is ‘n goeie begin sonder om spookasem musiek te luiter. Afrikaans.Radio · Wat sê die Tannies
    16 min

About Wat sê die Tannies

From the publisher's feed

Wysheid met ’n glimlag – net soos die tannies dit kan gee

More shows like Wat sê die Tannies

KLETS by Afrikaans.Radio

KLETS

3 Listeners

My Neus in jou Besigheid by Afrikaans.Radio

My Neus in jou Besigheid

0 Listeners

Nagsê Here by Afrikaans.Radio

Nagsê Here

0 Listeners

Siel by Afrikaans.Radio

Siel

2 Listeners

Môre onder die Soeklig by Afrikaans.Radio

Môre onder die Soeklig

0 Listeners