
Sign up to save your podcasts
Or


Ek wou iets sê oor korrupsie, die wapenskandaal van die vroeë 2000s en die jaar-oue Zondo verslae maar het besluit om eerder ʼn blaaskans te vat van die ernstige nuus en ek gesels vandag oor markte. Daar is markte in alles en die Marginal Revolution blog versamel hierdie interessante stories.
Hierdie episodeword ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.
By Waldo KrugellEk wou iets sê oor korrupsie, die wapenskandaal van die vroeë 2000s en die jaar-oue Zondo verslae maar het besluit om eerder ʼn blaaskans te vat van die ernstige nuus en ek gesels vandag oor markte. Daar is markte in alles en die Marginal Revolution blog versamel hierdie interessante stories.
Hierdie episodeword ondersteun deur die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings is my eie.

18 Listeners

1 Listeners