Die ekonomie minuut

Ekonomiese groei vooruitsigte


Listen Later

Daar is hierdie week baie gesê oor Suid-Afrika se ekonomiese groeikoers. Die Adjunk President het gepraat van 1,5% vir volgende jaar. ʼn JP Morgan ontleder het gepraat van 2% vir twee jaar voordat langtermyn beleggers weer ernstig na Suid-Afrika sal begin kyk. By die regering en groot besighede se vennootskap samesprekings het Discovery se Adrian Gore gepraat van 3% groei. So wat is haalbaar en is daar al tekens daarvan?

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

18 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners