As mens bekommerd is oor die impak van beurtkrag op ekonomiese aktiwiteit gebeur dit maklik dat ons dalk te min praat oor die ander bekommernis, naamlik inflasie.
Hierdie episode word ondersteun deur Predictive Insights en die NWU Sakeskool.
Foute en weglatings bly my eie.