‘Gee my ‘n rede’ verbind ons tot God se prosesse vir ‘n doelgerigte lewe.
Ons kyk na 6 Redes om die vrug van die Gees na te jaag:
🔥 Ons het herstel en hoop nodig in 'n gebroke wêreld
🔥 Elke vrug van die gees verteenwoordig Christus wat binne-in jou leef
🔥 Elke vrug herinner ons daar is 'n ander manier om te reageer
🔥 God se gees is lewend en aktief; ons vlees is swak
🔥 Die wêreld het mense met 'n sterk karakter nodig te midde van verwarring
🔥 Ons moet ons gesindhede en gedrag versterk deur elke vrug konsekwent uit te leef Dan sal ek op die dag van Christus se koms rede hê om trots te wees, omdat dit sal blyk dat ek my nie verniet ingespan het nie en nie verniet geswoeg het nie. - Filippense 2:13
Gee my 'n Rede | Pastoor Deon Swart
Kyk die episode hier op ons YouTube Kanaal
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
Bank: FNB Rek no. 62532115723
R.O.P.E (Uitreik bediening)
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Subscribe vir ons WhatsApp boodskappe hier: +27 62 988 1668 (Stuur jou naam + van)