Geloof verwag iets, dit staan nie stil nie.
In Jakobus 2:26 sê die Woord dat geloof sonder dade is dood, vroëer in daai selfde hoofstuk praat die Woord van dat geloof sonder dade nutteloos is.
Aksie tot geloof is nie maklik nie, maar die die moeiete werd. Kom ontdek hoe jy jou geloof in aksie kan sit in die boodskap!
Geloof staan nie stil nie | Ps Sean McGregor
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni.
Connect met ons hier
Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings
Volg ons Facebook
Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n
WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
R.O.P.E (Uitreik bediening)
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te
maak deur Jesus bekend te maak!
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668