”When He finished speaking to the crowds, He said to Simon, “Row out farther, into the deep water, and drop your nets for a catch.” Luke 4:5
Die 3 fokuspunte van die boodskap:
- VERTROU GOD
- GROEI TOT GEESTELIKE RYPHEID
- SKEP IN MY ‘N REIN HART O HEER
Kom ontdek saam soos on "Dieper" gaan in God se Woord!
Dieper | Pastoor Deon Swart
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00vm
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 en ons Engelse-diens is om 10:30 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni.
Connect met ons hier
Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings
Volg ons Facebook
Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n
WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
R.O.P.E (Uitreik bediening)
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te
maak deur Jesus bekend te maak!
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668