PA'S HET NODIG OM DIE HEILIGE PLEK WEER IN TE NEEM IN DIE SAMELEWING WAT GOD VIR HULLE INGESTEL HET.
‘n Pa wys sy liefde deur voorsiening
‘n Pa wys sy liefde deur dissipline
‘n Pa wys sy liefde deur beskerming
‘n Pa wys sy liefde deur opoffering.Romeine 8:15 NLV “Die Gees wat julle ontvang het, is nie ’n Gees wat weer van julle vreesbevange slawe maak nie. Julle het die Gees van ware kindwees ontvang en deur hierdie Gees roep julle uit tot God: Abba – ons Vader.”
Man van God | Pastoor Braam Peens
Ons in-persoon dienste is elke Sondag om 09:00 by EnDeo Familiekerk, Northmead, Benoni.
Connect met ons hier
Luister ons weeklikse Podcast diensuitsendings
Subscribe op ons YouTube kanaal
Vir kommunikasie van ons af en bemoedigings boodskappe stuur vir ons 'n WhatsApp met: Subscribe + Naam + Van (onthou om ons nommer eers te save!):
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien
Bydraes kan gemaak word deur eft:
R.O.P.E (Uitreik bediening)
NPO 278-444 | PBO 930076434
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te
maak deur Jesus bekend te maak!
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668