As God jou een keer genees het, kan Hy jou weer genees.
As God een keer vir jou voorsien het, kan Hy weer vir jou voorsien.
As God ‘n deur vir jou oopgemaak het, kan Hy weer vir jou 'n deur oopmaak.
Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus!
Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Webwerf: http://www.endeo.co.za/