Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Welkom by EnDeo Familiekerk se podcast uitsending. Ons missie is om ‘n verskil te maak deur Jesus bekend te maak. Ons hoop ons boodskappe inspireer jou en trek jou nader aan God, Hy soek net jou hart!... more
FAQs about EnDeo Familiekerk Podcast:How many episodes does EnDeo Familiekerk Podcast have?The podcast currently has 211 episodes available.
July 05, 2020Dis tyd om te Braai - Ontsaglike Geloof‘n Storie van ONTSAGLIKE GELOOF .Ons praat oor ‘n profeet Elisa. Wat is ‘n profeet? Iemand wat vir God met mense praat en wat die versoeke van mense na God toe bring. ...more25minPlay
June 28, 2020Alles of NiksHoe beïnvloed jou geloof in die Here ander om jou? Volg notas hier op YouVersion ...more27minPlay
June 21, 2020Pa is by die huis... Pastoor Braam PeensWelkom by ons aanlyn Vadersdag diens. Wanneer jy God Vader noem dan erken jy Sy authoriteid, jy respekteer Hom… Jy neem jou posisie in as erfgenaam. Pa’s is mense en maak foute, maar ons Hemelse Pa is ewig en Sy hart is altyd die van ‘n Vader… Liefdevol, Barmhartig, altyd tyd vir ons!! Ons wil graag van jou hoor: Whatsapp onsof stuur 'n epos na: [email protected] YouVersion ...more39minPlay
June 14, 2020Verwelkom die Heilige Gees - Pastoor Deon SwartVerwelkom die Heilge Gees in jou lewe elke dag! Ons hoop regtig jy geniet die aanlyn diens saam met ons! As jy ons graag wil kontak kan jy ons gerus email op [email protected] of whatsapp ons op 062 988 1668. DankieKliek hier vir notas....more36minPlay
June 07, 2020Asem om te Droom - Heilige Gees GeïnspireerdDie Heilige Gees laat dinge gebeur om jou te bring van die dood na lewe. Passief na Aktief.Pastoor Braam Peens http://bible.com/events/16876711...more36minPlay
May 31, 2020Lekker Vrugte - Pastoor Deon SwartHello en welkom by ons Aanlyn diensDie regverdige is nie bang vir ‘onpopulêre ‘ paaie nie, want die pad van die regverdige lei na geluk en vergenoegdheid en ‘n ewige lewe.Ons hoop regtig jy geniet hierdie tyd saam met onsAs jy ons graag wil kontak kan jy ons gerus email op [email protected]of whatsapp ons op 062 988 1668.http://bible.com/events/15847379...more32minPlay
May 24, 2020Rede om op te staan - Pastoor Braam Peens Vandag gaan ons jou Gedrewe Rede vind om op te staan! Ons hoop regtig jy geniet hierdie tyd saam met ons. As jy ons graag wil kontak kan jy ons gerus email op [email protected] of whatsapp ons op 062 988 1668. http://bible.com/events/15592823...more25minPlay
May 17, 2020Wat hang aan jou Wingerdstok?Hoe vinniger ons besef, ons is niks sonder God nie, hoe vinniger roep jy eintlik uit om nader aan die wingerdstok te wees en om gesnoei te word.Notas is beskibaar op YouVersion: http://bible.com/events/13172761Julle is welkom om met ons kontak te maak by [email protected] of whatsapp ons op: 062 988 1668Vir daaglikse bemoediging volg ons op Facebook en Instagram of subscribe op ons YouTube kanaal.Ons sien uit om van jou te hoor en hoe God 'n verskil in jou lewe maak!...more28minPlay
May 10, 2020Skud jou Tronk. Bevry van Geestelike Lockdown - Pastoor Braam PeensSkud jou geestelike tronk deur aanbidding. Skud jou geestelike tronk deur meditasie op God se Woord.Skud jou geestelike tronk deur minder fokus op jouself...Sonder die Heilige Gees raak en voel jy kragteloos....more38minPlay
May 03, 2020Wat hang aan jou boom - Pastoor Deon SwartGod is met jou al van jy 'n klein seun en dogter is het hy in jou hart gesit wat jy wil word......more33minPlay
FAQs about EnDeo Familiekerk Podcast:How many episodes does EnDeo Familiekerk Podcast have?The podcast currently has 211 episodes available.