In vandag se boodskap kyk ons na hoe ons God kan liefhê en aandbid, Hy wil vir ons ‘n Vader wees en ons moet vir Hom seuns en dogters wees. Jesus stel die voorbeeld vir ons. Ons kan, soos Jesus krag vanuit ontmoeting met God kry.
Jesus roep jou tot ‘n plek waar ons elke dag 'n verskil maak.
Ons nuutste preke word op YouTube uitgesaai elke Sondag waar jy in die gemak van jou eie huis kan kerk hou saam ons, subscribe gerus!
Volg ons op Facebook of op Instagram vir daaglikse bemoediging en om op hoogte te bly met ons uitsendings, @endeofamiliekerk.
Jou bydraes maak dit vir ons moontlik om te kan aanhou bedien.
Liefdes offers kan gegee word deur eft:
of SnapScan, kliek net hier.
R.O.P.E ( Uitreik bediening)
Ons het Evangeliste reg oor die wêreld wie ons ondersteun om 'n verskil te maak deur Jesus bekend te maak!
Whatsapp ons hier: +27 62 988 1668
Webwerf: http://www.endeo.co.za/