Vandag delf Paul en Hermann 'n bietjie dieper in die werkings van ANC politiek. Spesifieke fokus sal val op die begroting, en die onderliggende magsposisies in Suid-Afrika
Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194
Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/podlitiekapple
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek...
Podlitiek se webtuiste ► https://www.podmedia.org.za/podlitiek...
Ondersteun #ontnonsens. Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek