Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 295 - Rassediskriminatore gesanksioneer
    Louis en Arno gesels oor die onlangse aankondig van die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Marco Rubio, se bevel dat Suid-Afrikaners wat rassediskriminasie bevorder se Amerikaanse visums geweier gaan word.
    37 min
  • Berugte en Beroemde Afrikaleiers: Robert Mugabe van Zimbabwe
    Podlitiek bespreek die lewe van Robert Mugabe. Die vernietiger van Rhodesië/Zimbabwe, maar die ANC se rolmodel. Watter lesse kan Afrikaners vandag leer uit sy lewe en bewind?

    [ Berugte en Beroemde Afrikaleiers Reeks: Episode 2 ]

    Inleiding
    Agtergrond/grootwordjare van Mugabe
    Inhegtenisname en retoriek 
    Lancaster ooreenkoms en veranderinge in retoriek
    Presidensiële termyn
    Verwydering as president
    Bespreking: eerste indrukke
    Grondhervorming: Afrikaners vs Wit Rhodesiërs
    Uganda vs Rhodesië

    Podlitiek op X: https://x.com/podlitiek
    Ernst van Zyl op X: https://x.com/ConCaracal
    Louis Boshoff op X: https://x.com/louisbos123
    29 min
  • Berugte Afrikaleiers – Episode 1 – Idi Amin
    Podlitiek bespreek die lewe en heerskappy van Idi Amin Dada Oumee, 'n Ugandese militêre offisier en diktator wat as die derde president van Uganda gedien het van 1971 tot 1979.

    00:00–02:55 Inleiding tot die reeks
    02:56–16:18 Oorsig van Idi Amin se lewe
    16:19–17:05 Uganda na Idi Amin
    17:06–18:30 Ernst se algemene opmerkings: vaderloosheid en die Mamdani-konneksie
    18:31–19:59 Die Netanyahu-konneksie
    20:00–20:38 Godsdienstige landskap van Uganda
    20:39–22:05 Sterkman-leier as die stamhoof van 'n land
    22:06–24:25 Etniese diversiteit van die Groot Mere-gebied in Afrika en die impak van kolonialisme
    24:26–28:03 Kunsmatige koloniale grense
    28:04–30:22 Die goed en kwaad van kolonialisme
    30:23–31:12 Die diktator sterf keer op keer in die buiteland
    31:13–32:52 Immigrantekonflik in Uganda en SA
    31:53–34:36 Afwesigheid van georganiseerde burgelike groepe en afsluiting
    35 min
  • Ep. 293 - Witmense besit nie al die grond en ons nommerplate is nie gesond
    Ernst en Louis ontnonsens die 72%-leuen. Waar kom die papegaaifrase dat witmense 72% van al die grond in Suid-Afrika besit, vandaan? En waarom is dit in elk geval ‘n dom idee om grondbesit so simplisties voor te stel?

    Intussen is dit met nommerplate in Suid-Afrika – soos met verskeie ander dinge – makliker om die onwettige weergawe as die wettige weergawe in die hande te kry. Louis en Ernst gesels oor waarom dit die stand van sake is en wat om daaraan te doen.
    28 min
  • Ep. 291 - Britse dokkie oor SA en Artikel 235 pla die MK.
    Callum, die kalm Britse reisiger, het Suid-Afrika besoek en 'n dokumentêr gemaak oor die ont-ontwikkelende land (of is dit dan net 'n wikkelende land?). Een van Podlitiek se aanbieders maak sy verskyning daarin.

    Intussen is die MK-party gepla deur die moontlikheid van selfbeskikking wat in die Suid-Afrikaanse grondwet vervat is.
    23 min
  • Ep. 288 - Fikile vervolg, heffing halveer en 'n nommerplaat-sindikaat?
    Ons begin die episode deur vir kameraad Mbalula geluk te wens met sy verjaarsdag. Hulle sê 'n mens moet elke verjaarsdag wat jy vry is, geniet. Dan kom die brandstofheffing aan die beurt. Dis tydelik verminder, maar miskien is die vermindering "tydelik" soos die "tydelike" Covid-toelaag. Laastens gesels ons oor die Mededingingskommissie se bevinding dat die vervaardigers van blanko-nommerplate 'n kartel gevorm het.

    Die Podlitiek-span bestaan uit:
    Louis Boshoff
    Ernst van Zyl
    Wian Spies
    Arno Roodt
    24 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,584 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,144 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

21 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,457 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,937 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners