Podlitiek

Podlitiek

By PodmediaNews
Download on the App Store

Podlitiek episodes

  • Ep. 276 - Mbalula se karwagte en Kunene se kakkerlakke
    In vandag se episode gesels Ernst en Louis oor Fikile Mbalula se rassistiese uitlatings tydens die perskonferensie na afloop van die ANC se NUK-vergadering. Hy het onder meer die eerste Afrikanervlugtelinge na die VSA "karwagte" genoem – wat dit ookal veronderstel is om te beteken.
     
    Daarna kom die jongste haatspraak-uitspraak ter sprake. Kenny Kunene is deur die hof verbied om Malema voortaan weer 'n kakkerlak te noem, aangesien dit op haatspraak sou neerkom. Terwyl dit vir Malema steeds baie belangrik is dat die hof bepaalde ander uitlatings nié as haatspraak beskou nie.

    Die Podlitiek-span bestaan uit:
    Louis Boshoff
    Ernst van Zyl
    Arno Roodt
    29 min
  • Ep. 275 - Pretoria het een heffing minder, maar Suid-Afrika 30% meer
    In hierdie episode gesels Arno en Louis oor die "city cleansing levy", oftewel stadsreinigingsheffing, van die Tshwane Metro wat onwettig bevind is. (Podlitiek se manne het self 'n aandeel hierin gehad.)

    Dan bespreek ons ook die 30% invoertarief wat die VSA van 7 Augustus af op Suid-Afrikaanse produkte gaan hef.

    Die Podlitiek-span bestaan uit:
    Louis Boshoff
    Arno Roodt
    Ernst van Zyl
    30 min
  • Afrikaanse Geneeskunde met Prof Oppel Greeff
    In die tweede onderhoud van ons 2025 onderhoudreeks gesels Louismet Prof Oppel Greeff. 'n Man met 'n indrukwekkende CV en 'n passie vir medisyneontwikkeling en vir Afrikaans. 

    Hoe is die Afrikaanse geneeskundige vaktaal ontwikkel?
    Wat is die moontlikheid dat ons weer dokters in Afrikaans sal oplei?
    Hoekom is dit die moeite werd om in Afrikaans te studeer al is dit soms meer moeite?

    Podlitiek word aangebied deur:
    Arno Roodt
    Louis Boshoff
    Ernst van Zyl
    43 min
  • Ep. 273 - Musk se nuwe party en Ramaphosa wil meer as 90 dae kry
    In hierdie episode gesels die Podlitiek span oor Trump wat geskerts (of is dit gedreig?) het dat Elon Musk na Suid-Afrika gedeporteer moet word. Musk is op sy beurt vasbeslote om 'n nuwe politieke party in die VSA te stig wat strenger fiskale beheer sal voorstaan. Intussen het die Suid-Afrikaanse regering ekstra tyd versoek om 'n handelsooreenkoms met die VSA te beding voordat heffings inskop.

    Podlitiek word aangebied deur:
    Louis Boshoff
    Ernst van Zyl 
    Arno Roodt
    34 min
  • Ken jou geskiedenis_ met Prof Fransjohan Pretorius
    Podlitiek spring weg met 'n splinternuwe onderhoudreeks!

    Louis en Arno gesels met Prof Fransjohan Pretorius oor die waarde daarvan om jou geskiedenis te ken. Hy deel ook 'n interessante staaltjie of twee uit die Afrikaner se geskiedenis.

    Verskoon die swak klankgehalte. (Ons maak maar asof ons doelbewus van ou tegnologie gebruik gemaak het vir die geskiedenis-episode.)

    Podlitiek word aangebied deur:
    Louis Boshoff
    Arno Roodt
    Ernst van Zyl
    52 min

About Podlitiek

From the publisher's feed

Podlitiek is 'n weeklikse podsending wat nuusgebeure en aktuele kwessies vanuit 'n kritiese, oop en eerlike invalshoek benader, bedink en bespreek in Afrikaans.

Podlitiek is beskikbaar op alle…

More shows like Podlitiek

The Joe Rogan Experience by Joe Rogan

The Joe Rogan Experience

227,584 Listeners

Conversations with Tyler by Mercatus Center at George Mason University

Conversations with Tyler

2,447 Listeners

RSG Geldsake met Moneyweb by Moneyweb Radio

RSG Geldsake met Moneyweb

9 Listeners

The Money Show by Radio 702

The Money Show

33 Listeners

TRIGGERnometry by TRIGGERnometry

TRIGGERnometry

2,144 Listeners

The Gareth Cliff Show by The Gareth Cliff Show

The Gareth Cliff Show

67 Listeners

BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

21 Listeners

Blind History by The Gareth Cliff Show

Blind History

34 Listeners

The Origins Podcast with Lawrence Krauss by Lawrence M. Krauss

The Origins Podcast with Lawrence Krauss

507 Listeners

The Daily Friend Show by SA Institute of Race Relations

The Daily Friend Show

12 Listeners

Kommentaar by RSG

Kommentaar

0 Listeners

Honestly with Bari Weiss by The Free Press

Honestly with Bari Weiss

8,457 Listeners

The Tucker Carlson Show by Tucker Carlson Network

The Tucker Carlson Show

15,937 Listeners

The Overton Pod by The Overton Press

The Overton Pod

1 Listeners