Paul, Hermann en Daniël #ontnonsens die afgelope week se grootste nuusgebeure. Die span gesels oor President Ramaphosa wat voor die Zondo-kommissie gaan getuig oor kadre-ontplooiing, die foute met die openbare deelnameproses met onteiening sonder vergoeding, en die taaldebat op Stellenbosch Universiteit.
Vandag se episode word met trots geborg deur Quaint Mettle Energy. Vir vinnige, betroubare en skoon brandstof skakel Freddie Honiball by 060 966 9194
Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/y6mfuc5f
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Ondersteun #ontnonsens.
Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://www.buymeacoffee.com/podlitiek
Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek