Ons bespreek Suid-Afrika se rekord werkloosheidsyfers, met trots geborg deur die ANC, Julius Malema se kaskenades by die Pan-Afrika Parlement en ons vier 444 van die nasionale ramptoestand. Dit alles en meer in die episode.
Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek
Ondersteun #ontnonsens.
Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek
Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek