Paul en Daniël is vandag in die ateljee om hierdie week se grootste nuusgebeure te bespreek. In vandag se episode kyk die span na die debat oor Paul Kruger se standbeeld op Kerkplein, die taalstryd by UNISA asook die partye se verkiesingsmaniveste.
ONDERSTEUN #ONTNONSENS.
💰 BitVice ► https://app.bitvice.io/r/RP43H4G3Do
☕ Koop vir Podlitiek 'n koppie koffie ► https://tinyurl.com/koffiepodlitiek
✉️ Ondersteun ons op Patreon ► https://www.patreon.com/podlitiek
Vir meer Podlitiek inhoud teken in op hierdie kanaal sodat jy nie 'n episode misloop nie!
Podlitiek op iTunes ► https://tinyurl.com/yybtvhcs
Podlitiek op Spotify ► https://tinyurl.com/podlitiekspotify
Podlitiek op YouTube ► https://www.youtube.com/c/Podlitiek
Podlitiek op Telegram ► https://t.me/podlitiek