Die ekonomie minuut

Fase-4 en 6 is rof, maar wat van die groter plan om beurtkrag te beeindig?


Listen Later

Daar is niks soos ʼn naweek van fase-6 beurtkrag om almal weer wakker te skud oor die probleme by Eskom nie. Mens vergeet gou onder hoeveel druk die stelsel is en jou aandag word verdeel deur die ander krisisse by Transnet en die hawens. Die harde realiteit is dat gebrekkige elektrisiteitsvoorsiening een van die grootste uitdagings is wat die ekonomie in die gesig staar.

Hierdie episode word ondersteun deur die NWU Sakeskool.

Foute en weglatings is my eie.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Die ekonomie minuutBy Waldo Krugell


More shows like Die ekonomie minuut

View all
BizNews Radio by BizNews

BizNews Radio

16 Listeners

Spektrum by RSG

Spektrum

1 Listeners