Die ANC sal die 29ste - 31ste Februarie 'n vergadering hou waartydens hy verantwoordelikheid sal aanvaar vir al die probleme wat hy vir Suid Afrika besorg het oor die afgelope 28 jaar.
Pravin Gordhan weier om enige name te noem oor ANC politici wat betrokke is by beweerde bedrog en korrupsie by Eskom.
President Cyril Ramaphosa sê die feit dat ons op die gryslys geplaas is, is ’n geleentheid vir ons om ons finansieele wetgewing te verbeter…
Die nuwe Tshwane burgemeester word vandag tydens 'n spesiale raadsvergadering verkies.