Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Nuuskanaal waarop Suid Afrikaanse nuusgebeure in Afrikaans bespreek word.Onafhanklik. Alternatief.... more
FAQs about Feite Wen:How many episodes does Feite Wen have?The podcast currently has 80 episodes available.
May 10, 2023Môre Môre - 'n Groot geskarrel om Andre de Ruyter te beswadder ’n Moontlike verligting in die dieselprys, as jy diesel koop vir jou kragopwekker Die polisie systap vrae oor wat hulle gedoen het met die inligting wat Andre de Ruyter aan hulle verskaf het oor bedrog en korrupsie by Eskom. Die EFF en die ANC is bedmaats, maar tog van bed en kas geskei....more10minPlay
May 08, 2023Môre Môre - Die hof droom groot drome oor beurtkrag... Die hoogeregshof in Pretoria het die departement van openbare ondernemings 60 dae gegee om sekeree instellings van beurtkrag vry te stel. Graskop se polisie is ’n spul banggatte. Soldate gaan nou langer by Eskom se kragstasies kamp....more9minPlay
May 05, 2023Môre Môre - Kenny Kunene vir JHB burgemeester? Die PA rook California Rolls! Die ANC het uiteindelik begin met sy regstappe teen Andre de Ruyter Die PA stel voor dat Kenny Kunene as burgemeester van Johannesburg moet dien....more8minPlay
May 03, 2023Môre Môre - Gwede Mantashe gee die privaatsektor die skuld vir beurtkrag Gwede Mantashe sê beurtkrag is die privaatsektor se skuld Gupta minister oor die vingers getik Raadslede van Johannesburg is onseker oor wie hulle wil hê as burgemeester....more10minPlay
May 02, 2023Môre Môre - Johannesburg stem weer vir 'n burgemeester Die Johannesburg metro moet vandag vir 'n nuwe burgemeester stem, na Thapelo Amad verlede week bedank het. Het Panyaza Lesufi 'n misdaadbekampingseenheid bekend gestel, net om BMW's aan te koop?...more8minPlay
April 28, 2023Môre Môre - Dink jy Vladimir Putin steur hom aan Alan Winde se dreigement van inhegtenisneming? Daar hang vrae oor die intelligensie verslag waarop Andre de Ruyter staatgemaak het, toe hy die bewerings gemaak het dat senior politici betrokke is by Eksom bedrog en korrupsie. Wie gaan die nuwe burgemeester van Johannesburg word? Koalisievennote van die DA is ongelukkig met die party se optrede… Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde sê hy sal die Russiese president Vladimir Putin in hegtenis laat neem indien hy sy voete in die provinsie sit....more9minPlay
April 26, 2023Môre Môre - Gaan Andre de Ruyter vandag sing soos 'n kanarie? Andre de Ruyter verskyn voor Skoor vandag, om te gesels oor die bewerings van bedrog, korrupsie en wanadministrasie by Eskom. Gwede Mantashe hou vol dat beurtkrag voor die einde van die jaar beeindig kan word, as daar gekyk word na noodkragopwekkingsvermoee soos Karpowership Suid Afrika gaan van die Internasionale Strafhof onttrek. Ons gaan nie. Ons gaan weer. Ons gaan nie meer nie....more8minPlay
April 25, 2023Môre Môre - Johannesburg sit weer sonder 'n burgemeesterThapelo Amad bedank as burgemeester van Johannesburg.Die ANC steun glo Kgosientso Ramokghopa se plan om die kragkrisis die hoof te bied.’n Miljard rand sodat die koning van die Verenigde Arabiese Emirate vakansie kan hou in Suid Afrika. ...more10minPlay
April 19, 2023Môre Môre - Gaan Andre de Ruyter volgende week met die sak patats na vore kom?Andre de Ruyter stem in om voor die parlement te verskyn, oor die bewerings van korrupsie, bedrog, diefstal, wanadministrasie, sabotasie, gebrek aan gevolgebestuur, kartelle en ander finansiële ongerymdhede by Eskom.Inflasie bly hardnekkig hoog.Markus Jooste mis sy eerste hofverskyning in Duitsland....more8minPlay
April 18, 2023Môre Môre - Hoekom betaal die Tshwane metro nog geld vir 'n onwettige slimmeter kontrak?Die onwettige PEU slimmeter kontrak spook steeds by die Tshwane metroDie nuwe Kieswet is deur president Cyril Ramaphosa onderteken....more8minPlay
FAQs about Feite Wen:How many episodes does Feite Wen have?The podcast currently has 80 episodes available.