President Cyril Ramaphosa wil hom nie uitlaat oor die sing van die opruiende, haatlike "Kill the Boer" lied nie, glo omdat daar nog 'n hofsaak hangende is oor die sing van die lied. Dis 'n lafaardige cop-out van die president!
Wetteloosheid en wanorde in Suid Afrika vier hoogty. Wanneer daar opgetree word teen die wetteloses, soos die geval in Kaapstad met die tax-staking, word diegene wat wet en orde wil handhaaf gekritiseer.
SAMWU voel ook hy kan die Tshwane metro gyselaar hou deur werkers te intimideer en te dreig.