Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
'n Nuuskanaal waarop Suid Afrikaanse nuusgebeure in Afrikaans bespreek word.Onafhanklik. Alternatief.... more
FAQs about Feite Wen:How many episodes does Feite Wen have?The podcast currently has 80 episodes available.
June 13, 2023Môre Môre - AGOA, AGOA, GONE! Amerikaanse kongreslede vra dat Suid Afrika gestraf word oor ons verhouding met Rusland Die kragminister verander weer sy deuntjie oor die einde van beurtkrag...more10minPlay
June 12, 2023Môre Môre - Welkom in die Republiek van Wag en Sien Die polisie sê ons moet maar "wag en sien" oor wie vasgetrek gaan word vir hul betrokkkenheid by bedrog en korrupsie by Eskom. China is glo gevra om BRICS aan te bied, maar die regering ontken dit nog...more8minPlay
June 08, 2023Môre Môre - SA gooi glo briek oor BRICS Die geluide dat die BRICS beraad geskuif gaan word na China, word nou al harder. Sakelui wil hande vat met die regering om die energiekrisis, logistieke probleme, en misdaad en korrupsie op te los....more8minPlay
June 07, 2023Môre Môre - Suid Afrika is in 'n Formule Een resies na die bodem gewikkel Die land se knus verhouding met Rusland hou direkte gevolge in, en is nie net ’n filosofiese gesprek oor wêreldmagte en geopolitiese bande nie. Ons is nou 'n moontlike Formule Een resies kwyt, weens die regering se houding jeens Rusland. Die Poskantoor is dood, lank lewe die Poskantoor!...more9minPlay
May 30, 2023Môre Môre - Is sanksies ons voorland? Die Reserwebank waarsku oor die gevolge van moontlike sanksies teen Suid Afrika. Suid Afrika gee diplomatieke immuniteit aan alle bywoners van die Brics beraad...more7minPlay
May 24, 2023Môre Môre - Is Suid Afrika 'n mislukte staat? Fikile Mbalula sê dis ’n oordrywing om te sê Suid Afrika is ’n mislukte staat… Die Valke hou jou dop, en die polisie luister jou telefoongesprekke af… ’n Xbox om kinders te leer van die vierde industrieële revolusie? Ekurhuleni metro dink dit is ’n blink idee!...more10minPlay
May 19, 2023Môre Môre - Wat presies beteken fase 8 beurtkrag? Fase 8 beurtkrag wink! Nog ’n stappie nader aan Turkse kragskepe Eskom is baie vies vir Andre de Ruyter, en tree teen die spoed van lig op omdat hy moontlik kontrakbreuk gepleeg het....more10minPlay
May 16, 2023Môre Môre - Die regering se dwase, onderdeurdagte raskwotas gaan die ekonomie vernietig! Die privaatsektor moet hom skaar vir splinternuwe raskwotas Die Suid Afrikaanse weermag kuier in Rusland Dis toe nie “to Russia, with love” nie, maar eerder “from Russia, with love”...more10minPlay
May 15, 2023Môre Môre - Cyril Ramaphosa wil nie in 'n hoek gedruk word oor Rusland Oekraïne oorlog nie. President Cyril Ramaphosa probeer vure doodslaan oor die bewerings dat ons wapens aan Rusland verskaf het… Kry ons binnekort dalk kragskepe? Die spesiale direktief wat uitgereik is vir Karpowerships is ’n aanduiding dat die skepe dalk oppad is. Andre de Ruyter skryf ’n boek...more10minPlay
May 12, 2023Môre Môre - To Russia, with love! (Suid Afrikaanse wapens) Suid Afrika het glo wapens verskaf aan Rusland, ten spyte van ons standpunt dat ons neutraal staan in die oorlog tussen Oekraïne en Rusland. President Cyril Ramaphosa bou weer lugkastele oor kragverskaffing....more7minPlay
FAQs about Feite Wen:How many episodes does Feite Wen have?The podcast currently has 80 episodes available.