Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
March 01, 2015Fiks vir die lewe 1 Maart 2015Suid-Afrika word die Reënboognasie genoem vanweë die verskeidenheid kulture en tale wat hier aanwesig is. Maar hoe gemaak om hierdie verskille aan te wend in 'n wen-wen situasie vir almal?...more43minPlay
February 22, 2015Fiks vir die lewe 22 Februarie 2015Na die onstuimige gebeure in die parlement, en die inhoud van pres. Zuma se Stand van die Nasie-toespraak, is daar baie mense wat onseker voel in Suid-Afrika. Phil Loots praat met dr. Gustav Gous oor hoe om op te tree in polities- en ekonomiese onseker tye....more41minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.