Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
November 16, 2014Fiks vir die lewe 16 November 2014Konflik is iets waarmee baie mense elke dag saamleef - by die huis, op straat, in die kantoor en op skool - en nie altyd weet hoe om dit reg te hanteer nie....more44minPlay
November 09, 2014Fiks vir die lewe 9 November 2014In 'n wêreld waar sporthelde opgehemel word, pryse uitgedeel word vir besondere prestasies en innoverende denke deure laat oopgaan, is daar baie mense wat wonder wat hulle werd is omdat hulle nie in daardie groepe val nie – mens wat al hoe meer worstel met hulle selfbeeld....more39minPlay
November 02, 2014Fiks vir die lewe 2 November 2014“Ek sien geen toekoms vir my nie,” sê mense in gesprekke. 'n Gees van moedeloosheid hang oor jongmense wat klaarmaak met skool, en nie weet waarheen nou nie....more43minPlay
October 26, 2014Fiks vir die lewe 26 Oktober 2014Die onnatuurlike dood van 'n geliefde, laat familie en vriende agter wat dit moeilik verwerk. Hoe hanteer naasbestaandes so 'n onnatuurlike dood van hulle geliefde?...more43minPlay
October 19, 2014Fiks vir die lewe 19 Oktober 2014Die onnatuurlike dood van Reeva Steenkamp en Anni Dewani, en die hofsake wat daarop gevolg het, het Suid-Afrikaners die afgelope tyd aan die praat gesit. Die groot vraag is: hoe hanteer naasbestaandes so 'n onnatuurlike dood van 'n geliefde?...more44minPlay
October 12, 2014Fiks vir die lewe 12 Oktober 2014'n Regter het 'n jong vrou hierdie week skuldig bevind aan moord en haar beskryf as 'n monster sonder gevoel. Hoe word iemand so, en hoekom begin mense verhoudings met sulke mense?...more43minPlay
October 05, 2014Fiks vir die lewe 5 Oktober 2014Volgens die jaarverslag van die Departement Justisie het egskeidings in 2012/13 met 28% toegeneem tot 50 517 sake. Dit laat die vraag ontstaan of mense goed genoeg voorbereid is vir die eise van die huwelik....more44minPlay
September 28, 2014Fiks vir die lewe 28 September 2014Die ramp wat die kerkkompleks van profeet TB Joshua in Nigerië getref het, het baie vra by mense laat opkom, soos: Waar is God tydens rampe? Phil Loots gesels met dr. Gustav Gous hieroor....more44minPlay
September 21, 2014Fiks vir die lewe 21 September 201421 September is Wêreld Afhanklikheidsdag. Phil Loots praat met dr. Gustav Gous oor die vloek van verslawing....more43minPlay
September 07, 2014Fiks vir die lewe 7 September 2014Dit word voorspel dat teen 2050 een uit elke 85 mense wêreldwyd aan Altzheimersiekte sal ly. Hoe tree jonk en oud teenoor so iemand op?...more43minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.