Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
August 31, 2014Fiks vir die lewe 31 Augustus 2014Phil Loots kyk na die hantering van 'n familielid wat in die tronk is, en die rehabilitering van gevangenes....more45minPlay
August 17, 2014Fiks vir die lewe 17 Augustus 2014Phil Loots praat met dr. Gustav Gous oor egskeiding....more45minPlay
August 10, 2014Fiks vir die lewe 10 Augustus 2014Wat is die sin van die lewe en van my bestaan?...more44minPlay
August 03, 2014Fiks vir die lewe 3 Augustus 2014Die bykans 7 miljard mense op aarde kan 'n mens nogal amper nikswerd laat voel en laat sê: “Waarvoor is ek op die aarde? Wat is my doel?”...more42minPlay
July 27, 2014Fiks vir die lewe 27 Julie 2014Die aggressie in die Midde-Ooste en die afskiet van 'n passasierstraler het die wêreld geskud - ook die agressie tussen mense wat moord en kapings tot gevolg het. Phil Loots hoor by dr. Gustav Gous of aggressie die enigste oplossing vir die Midde-Ooste en ander verhoudings is....more44minPlay
July 20, 2014Fiks vir die lewe 20 Julie 2014Phil Loots en dr. Gustav Gous praat oor veilige of gevaarlike ouers aan die hand van die talle voorbeelde van kindermishandeling die afgelope tyd....more43minPlay
July 13, 2014Fiks vir die lewe 13 Julie 2014Phil Loots en dr. Gustav Gous praat oor die pas afgelope Sokker Wêreldbekereindtoernooi....more13minPlay
June 22, 2014Fiks vir die lewe 22 Junie 2014Phil Loots kyk na die probleem van boelies onder oud en jonk....more47minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.