Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Pak die lewe positief en vol energie aan. Daar word gesels oor sake wat mens soms loodvoetig en moedeloos maak en hoe om dit te hanteer.... more
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.
February 15, 2015Fiks vir die lewe 15 Februarie 2015Met Valentynsdag pas verby, is die fokus op die liefde. Maar hoe gemaak as jy liefdeloos voel? En, kan liefde ophou?...more44minPlay
February 08, 2015Fiks vir die lewe 8 Februarie 2015Die gesprek oor versoening in Suid-Afrika is tans aan die orde van die dag. Phil Loots praat met dr. Gustav Gous oor wat dit vir mense inhou om met ander te versoen, en hoe om op te tree waar daar skynbaar nie versoening is nie....more41minPlay
February 01, 2015Fiks vir die lewe 1 Februarie 2015Die besluite wat mense elke dag neem, het dikwels 'n groot impak op hulle en ander mense se lewens. Hoe leef ek met my besluite saam, veral as dit verkeerd was?...more43minPlay
January 25, 2015Fiks vir die lewe 25 Januarie 2015Volgens die Menseregtekommissie is daar 'n toename in haatspraak op sosiale media waarneembaar. Die hof het bevind die liedjie: “Skiet die Boer” is haatspraak; president Zuma staar 'n klag van haatspraak in die gesig oor sy opmerking dat die land se probleme begin het met Jan van Riebeeck se aankoms in Suid-Afrika; en die sangeres, Sunette Bridges, was die afgelope week in die hof oor haatspraak op sosiale media....more41minPlay
January 11, 2015Fiks vir die lewe 11 Januarie 2015In 'n tyd waarin baie dinge verander, mense moedeloos sonder werk sit, en spanning in baie verhoudings inkruip, wonder mense of daar enige hoop vir hulle is in die land....more46minPlay
January 04, 2015Fiks vir die lewe 4 Januarie 2015Dit is die tyd van die jaar waarin baie mense vorentoe kyk, nuwe blaadjies omslaan, en beplan vir die nuwe jaar. Maar hoeveel van die planne word waar?...more35minPlay
December 14, 2014Fiks vir die lewe 14 Desember 2014William Shakespeare het gesê: “Wees vir almal lief, vertrou net enkeles, en doen geen kwaad aan ander nie.” Deur die eeue was vertroue, of die gebrek daaraan, een van die dinge wat verhoudings gemaak of gebreek het....more47minPlay
December 07, 2014Fiks vir die lewe 7 Desember 2014Suid-Afrikaners is geskok deur die onlangse moord op 'n pa en sy twee kinders in Afganistan omdat die aanvallers vermoed het dat hulle mense van hulle geloof wou afrokkel na die Christendom. Phil Loots praat met dr. Gustav Gous oor godsdienstige onverdraagsaamheid....more43minPlay
November 30, 2014Fiks vir die lewe 30 November 2014Woede in die een of ander vorm kom daagliks voor - padwoede, woede wat lei tot gesinstragedies, woede tussen getroudes, woede op skool en op die sportveld. Hoe hanteer mens woede?...more42minPlay
November 23, 2014Fiks vir die lewe 23 November 2014Om iemand by te staan wat besig is om te sterf, is vir baie 'n onbekende ervaring. Phil Loots praat met drr. Gustav en Andries Gous oor sterwensbegeleiding....more50minPlay
FAQs about Fiks vir die lewe:How many episodes does Fiks vir die lewe have?The podcast currently has 265 episodes available.